Work

Organisasiekultuur tydens interne en eksterne veranderinge by Logos Agvet

Year: 1998
Type: dissertation
Abstract: The aim of this study is to gather empirical information on the organisational culture of Logos Agvet and to make it available to the management of the company. The information has been used to establish whether the culture of the company follows the trend of its business strategy and copes with internal and external change. Recommendations for a development strategy, based on the results of the study, are made to support the strategic plan of the company. The emphasis of the research is on the underlying cognitive aspects of organisational culture. The cognitive approach to organisational culture has been used continuously in the study. This includes assumptions for membership of both management and employees, the values underlying organisational behaviour and the norms which manifest from the valuesystem of the company. The research has been done in two parts. In the first part of the project, all employees were asked to fill in questionnaires, to establish what the norms are which manifest from the value-system of the company. After this a number of structured intewiews with individuals in the organisation were held to determine what the basic assumptions are which form the foundation of the organisational culture. Eight basic assumptions, with their accompanying values, have been identified from the results. The effect of change on the company has also been established from these results. This information is demonstrated in a model for easy interpretation. This is followed by a summary of the company's business strategy and concluded with a few recommendations The link between the culture of the organisation and its business strategy has been clearly illustrated by the study. It is also clear that Logos Agvet is coping very well with the internal and external changes. The recommendations are mainly based on the reinforcement of the most important values and the identification of some neglected aspects of the culture of Logos Agvet .Die doel van die studie is om empiriese inligting oor die kultuur van Logos Agvet aan die bestuur van die maatskappy beskikbaar te stel. Die inligting is gebruik om te bepaal of die kultuur van die maatskappy tred hou met sy besigheidstrategie en met die interne en eksterne veranderinge wat plaasvind. Aanbevelings vir 'n ontwikkelingstrategie is uit die resultate van die studie afgelei, ter ondersteuning van die strategiese besigheidsplan van die maatskappy. Die klem van die ondersoek is gele op die dieperliggende kognitiewe aspekte van organisasiekultuur. Die kognitiewe benadering tot organisasiekultuur is deurgaans in die studie gebruik. Dit sluit die aannames tot lidmaatskap van die bestuur en werknemers, die waardes onderliggend tot organisasiegedrag en die manifesterende norrne wat voortvloei uit die waardesisteem van die maatskappy in. Die ondersoek is in twee dele gedoen. Tydens die eerste deel van die ondersoek is al die werknemers in die maatskappy gevra om vraelyste in te vul, om te bepaal wat die norme is wat voortvloei uit die waardesisteem van die maatskappy. Die vraelysondersoek is opgevolg deur semi-gestruktureerde onderhoude wat met 'n aantal persone in die maatskappy gevoer is, om vas te stel wat die basiese aannarnes is wat die grondsfag van die organisasiekultuur vorm. Uit die resultate is agt basiese aannames van die kultuur van Logos Agvet gei'dentifiseer, met die waardes wat met elkeen van die aannames verband hou. Verder is die effek van verandering in die rnaatskappy uitgelig. Die inligting is in 'n model geplaas vir maklike vertolking. Daarna word 'n opsomming van die maatskappy se besigheidstrategie gegee en enkele aanbevelings word gemaak. Uit die studie het dit duidelik geword dat die besigheidstrategiee sterk verband hou met die maatskappy se kultuur. Verder is dit duidelik dat Logos Agvet effektief aanpas by die interne en eksterne veranderinge wat plaasvind. Die aanbevelings is dus hoofsaaklik gegrond op die versterking van die belangrikste waardes en die uitlig van enkele verwaarloosde aspekte in die organisasiekultuur van Logos Agvet. Hiermee wil ek graag my dank betuig teenoor my studieleier, Prof. L. D. Coetsee, vir sy aanmoediging en bystand, asook Mev.M. Wilson vir die keurige taalversorging. Waardering word ook getoon teenoor Mnr.R. Kotze en al die mense by Logos Agvet vir hulle deelname en die positiewe bydraes wat hulle gelewer het in die navorsing. My ouers en MBA-sindikaat (P2) verdien ook melding hier vir die motiverende telefoon oproepe en besoeke. Laastens bedank ek my vrou, Stephanie, vir haar morele ondersteuning en motiverende aksies, soos die aandra van eetgoed en drinkgoed tydens die uitgerekte sessies waar die teorie vir organisasiegedrag uit die literatuur uitgebewe moes word. Geen navorsing is moontlik sonder die genade van God nie. In nederige erkentenis teenoor Horn kwoteer ek graag die volgende gedeelte uit Sy Woord. Jakobus 4: 13-1 5 Kom nou, julle wat s6: Vandag of m6re sal ons na die en die stad gaan en daar een jaar deurbring en handel drywe en wins maak -Julle wat nie eens weet wat mere sal gebeur nie. Want hoedanig is julle lewe? Dit is tog maar 'n damp wat vir 'n kort tyd verskyn en daarna verdwyn. In plaas dat julle s6: As die Here wil en ons lewe, dan sal ons dit of dat doen.
Language: Dutch
Open Access status: green
OpenAlex ID: W101624385
Cites: 4
Cited by:
Related to: 10