Probleemplante : die kruipende gevaar Xanthium strumarium (kankerroos) en Xanthium spinosum (boetebossie) (Deel 6)
Year: 2012
Type: article
Abstract: Xanthium behoort tot die Asteraceae- familie wat insluit asters en sonneblomme. Dit is ’n eenjarige plant wat slegs deur middel van saad voortplant. Beide soorte wat hier behandel word, kom van Suid-Amerika (waarskynlik Argentinië). Hulle het reeds in die negentiende eeu wyd verspreid voorgekom tussen breedtegraad 53˚N en 33˚S. Albei soorte kom deur die hele Suid-Afrika voor, selfs in die dorste dele van die land, mits daar gewas- en veeproduksie bedryf word.
Authors: C. F. Reinhardt, Wayne Truter
Language: Dutch
Subfield: Insect Science
Domain: Life Sciences
Open Access status: green
OpenAlex ID: W103967331
