Work

'n Waardevolle naslaanbron oor Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur Van Patrys-hulle tot Hana Hoekom : 'n gids tot die Afrikaanse kinder- en jeugboek, G. Wybenga, and M. Snyman : book review

Year: 2005
Type: article
Abstract: Die inleiding tot Van Patrys-hulle tot Hanna Hoekom stel dat hierdie gids poog om in 'n wesenlike leemte te voorsien: dit is die eerste enkele publikasie wat 'n substansiele geheeloorsig oor meer as 'n eeu se Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur in al sy verskynings-vorme bied (p. 12).
Source: Literator
Author: Susan Meyer
Language: Afrikaans
Open Access status: gold
Estimated APC paid: $749
OpenAlex ID: W1524935701
FWCI:
Cites:
Cited by: 2
Related to: 10