Development of a food knowledge test for first-year students at a university of technology in the Western Cape, South Africa
Year: 2014
Type: article
Abstract: Die doel van hierdie studie was om „n geldige en betroubare toets te ontwikkel om die voedselkennis van eerstejaar-studente by „n universiteit van tegnologie in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, te bepaal. Daar is op twee kennisvelde, naamlik vrugte en groente en vette en olies, gefokus aangesien die dieetinname van jong volwassenes oor die algemeen ge-kenmerk word deur „n hoë vetinname en minder as die aanbevole daaglikse inname van vrugte en groente. Toetsitems het die keuse, aan-kope, stoor, voorbereiding en gaarmaak-metodes van hierdie voedselsoorte ingesluit. Aangesien geen geldige voedselkennis-toets binne „n Suid-Afrikaanse konteks opgespoor
Authors: R Hanekom, Irma Venter, LD Du Toit
Institution: Cape Peninsula University of Technology
Language: English
Subfield: Nutrition and Dietetics
Field: Nursing
Domain: Health Sciences
Open Access status: diamond
OpenAlex ID: W1537558337
