Veertien monoloë deur skarminkels, losers en idiote Shaggy - 14 rather amusing rambles, Anton Krueger & Pravashan Pillay : resensies
Year: 2011
Type: book-review
Abstract: Tradisioneel is 'n shaggy dog story 'n besonder langdradige relaas vol kenmerkende irrelevante insidente en die slot grens dikwels aan die absurde. Dit is wat die skrywers van hierdie veertien monoloe probeer nadoen, maar dis opvallend dat hulle stories kort en soms op die man af is. Hulle hou doelbewus nie by die oorspronklike patroon nie.
Author: Marius Crous
Institution: Nelson Mandela University
Language: French
Subfield: Literature and Literary Theory
Field: Arts and Humanities
Domain: Social Sciences
Open Access status: gold
OpenAlex ID: W1549570486
