Work

Whose knowledges shape our city? Advancing a community-based urban praxis

Year: 2014
Type: other
Abstract: Wie se Kennis(se) Vorm ons Stad? Op Soek na ’n Gemeenskapsgedrewe \nStedelike Praxis \nIn die artikel word verskillende plekke van kontestasie en hoop in die \nmiddestad van Pretoria/Tshwane geidentifiseer, en die moontlike unieke \nkennis(se) wat vanuit hierdie kontekste gegenereer word, word oorweeg. \nEk neem ’n spesifiekeposisie in en argumenteer dat sodanige plaaslike \nkennis(se) meestal uitgesluit word van prosesse wat die stad nuut wil \nvisioneer, ten koste van onsself. In plaas van die uitsluiting van plaaslike \ngemeenskappe met hulle unieke visies, ervaringe en kundigheid, \nsuggereer ek die doelbewuste bevordering van 'n gemeenskaps gedrewe \nstedelike praxis. \nLaastens bied ek die konsep van 'n Urban Studio as ’n moontlike transdissiplinere \nruimte, in noue samewerking met plaaslike gemeenskappe, \nvir die generering van transformerende kennis, wat die moontlikheid van \nmeer inklusiewe, regverdige en volhoubare stedelike woonbuurte kan \nverhoog.
Language: English
Subfield: Urban Studies
Open Access status: green
OpenAlex ID: W1786476076
Cites:
Cited by: 16
Related to: 10