Work

An Empirical Investigation of the Relationship Between Existential Meaning-in-life and Racial Prejudice

Year: 2006
Type: dissertation
Study design: Observational Study
Abstract: This study had two main objectives: Firstly, to investigate the relationship between existential meaning-in-life and racial prejudice amongst students at Stellenbosch University; secondly to investigate how quantifiable aspects of existential meaning-inlife relate to each other to determine existential meaning-in-life in a clear, quantifiable way.The study was conducted on an ad hoc-sample of 149 students from Stellenbosch University.Relevant existential theories were reviewed in order to extract quantifiable aspects of existential meaning-in-life.The following Scales were used to measure these aspects:The Self-Transcendence Scale of the Temperament and Character Inventory; the Conformity Scale; the Self-Reflectivity subscale of the Self-Consciousness Scale; the Interpersonal Reactivity Index; the Allport-Vernon-Lindzey Study of Values; and the Purpose in Life Test.A principal components analysis revealed that conformity did not relate adequately to the other variables.The following underlying dimensions of existential meaning-in-life emerged: Self-Absolution, Life Appreciation and Existential Self-Transcendence.These dimensions were entered into multiple regression analyses to predict the respective subscales of the Color-Blind Racial Attitudes Scale (COBRAS), which was used to measure racial prejudice.Regression analyses showed Self-Absolution to predict scores on Subscale A of the COBRAS, Life Appreciation predicted scores on Subscale B, and all the dimensions predicted scores on Subscale C. Gender differences in the relationship between predictor variables and outcome variables emerged.It was found that this relationship was considerably weaker in women, if not absent: Only Self-Absolution was found to predict scores on Subscale C, while none of the underlying dimensions could predict scores on any of the other subscales.Gender differences on other variables also emerged, suggesting that the underlying dimensions of existential meaning-in-life may differ between genders.The results of this study, as well as its limitations are discussed, as are recommendations for further study.OPSOMMING Hierdie studie het twee hoofdoelstellings gehad: Eerstens, om die verband tussen eksistensiële betekenis-in-die-lewe en rassevooroordeel te ondersoek; tweedens, om die verhoudings tussen kwantifiseerbare aspekte van eksistensiële betekenis-in-dielewe te ondersoek.Die studie is uitgevoer op `n ad hoc-steekproef van 149 studente aan die Universiteit van Stellenbosch.Die relevante eksistensiële teorieë is ondersoek ten einde kwantifiseerbare aspekte van eksistentsiële betekenis-in-die-lewe aan die lig te bring.Die volgende meetinstrumente is gebruik om hierdie aspekte te meet: "The Self-Transcendence Scale of the Temperament and Character Inventory; the Conformity Scale; the Self-Reflectivity subscale of the Self-Consciousness Scale; the Interpersonal Reactivity Index; the Allport-Vernon-Lindzey Study of Values; the Purpose in Life Test."Prinsipiële komponente analise het aan die lig gebring dat konformiteit nie genoegsaam met die ander veranderlikes verband gehou het om dit in te sluit in die analise nie.Die volgende onderliggende dimensies van eksistensiële betekenis-in-dielewe het vorendag gekom: Self-Absolusie, Lewenswaardering, en Eksistensiële Self-Transendensie.Hierdie dimensies is in veelvoudige regressie-analises gebruik om die onderskeie subskale van die Color-Blind Racial Attitudes Scale (COBRAS), `n meetinstrument vir rassevooroordeel, te voorspel.Die regressie-analises het aangetoon dat Self-Absolusie tellings of Subskaal A van die COBRAS voorspel; dat Lewenswaardering tellings op Subskaal B voorspel, en dat al die dimensies tellings op Subskaal C voorspel.Geslagsverskille het ook aan die lig gekom.Daar is gevind dat die verhoudings tussen die dimensies van eksistensiële betekenis-in-die-lewe en die subskale van die COBRAS aansienlik swakker was onder vroue, indien nie afwesig nie: Slegs Self-Absolusie het tellings op Subskaal C voorspel, en geen onderliggende dimensie kon tellings op enigeen van die oorblywende subskale voorspel nie.Geslagsverskille op ander veranderlikes het ook vorendag gekom, wat suggereer dat die onderliggende dimensies van eksistensiële betekenis-in-die-lewe moontlik verskil volgens geslag.Die resultate van die studie, asook die beperkinge daarvan, word bespreek saam met voorstelle vir verdere navorsing in dié verband.v BEDANKINGS Hiermee wil ek graag die volgende persone bedank: My Skepper, wat my die krag en deursettingsvermoë gegee het om hierdie tesis te voltooi.Dr. de Vos, vir sy bystand en insig.Prof. Ngcongo van die Mandela Rhodes Stigting, vir haar bereidwilligheid om altyd te help.
Language: English
Open Access status: green
OpenAlex ID: W1812200385
Cites: 137
Cited by: 3
Related to: 10