Didactization of a youth novel as CALL material for advanced Grade 11– 12 learners of German as a foreign language
Year: 2006
Type: dissertation
Abstract: Die rekenaartoepassingspakket bevat 'n leesprogram wat konsentreer op op 'n Duitse jeugroman, Als aus Januz Jan wurde deur Herbet Somplatski, asook addissionele ondersteunende literêre en nie-literêre tekste en agtergrondmateriaal.Deur die integrasie van hierdie leesmateriaal in 'n interaktiewe multimedia webgebaseerde rekenaartoepassingspakket word gehoop dat dit kan toon hoe lees aantrekliker en effekiewer in FLA (Foreign Language Acquisition) gemaak kan word.Die rekenaartoepassingspakket is ontwerp teen die agtergromd van huidige en beplande Suid-Afrikaanse leerplanne en met inagneming van moderne kognitiewe en konstruktiwiestiese leerteorieë, en die huidige vereistes vir multimediaontwerp en CALL (Computer Assisted Language Learning) asook verskeie leesmodelle en leesstrategieë.Al hierdie aspekte rakende die ontwerp van die rekenaartoepassingspakket en hoe hulle in lees in FLA neerslag vind, word in hierdie tesis bespreek.
Institution: Stellenbosch University
Language: English
Subfield: Language and Linguistics
Field: Arts and Humanities
Domain: Social Sciences
Keywords: computer-assisted language learning, German as a foreign language, young adult literature, reading instruction, interactive multimedia software, web-based learning application, reading strategies, constructivist learning theory, advanced learners, high school students, South African curriculum
SDG: Quality education
Open Access status: green
OpenAlex ID: W1907204447
