Work

Wetenskap en etiek

Year: 1986
Type: article
Abstract: Vanuit 'n bepaalde opvatting van wetenskap en etiek kan die vraag met reg gevra word of daar enige verband hoegenaamd tussen weten­skap en etiek bestaan. Het ons hier nie met twee eiesoortige geestes-handelinge van die mens te doen waarvan één, nl. die wetenskap, volledig waardevry is, terwyl die ander, nl. die etiek volledig waarde-bepaald is nie?
Author: J. A. Heyns
Language: Dutch
Subfield: Philosophy
Open Access status: gold
Estimated APC paid: $605
OpenAlex ID: W1966749046
FWCI:
Cites:
Cited by:
Related to: 10