Year: 1981
Type: article
Abstract: Ons bedoeling is nie om 'n omvattende uiteensetting te gee van of indringende kritiek te lewer op die situasie-etiek in die algemeen nie. Ons wil hier bloot net, inleidend en kursories, die plek van die liefde en die funksie van die liefdeseis in die situasie-etiek van naderby bekyk. Oor die noodsaaklikheid van so 'n onderneming hoef nie gedebatteer te word nie. Wie met die literatuur vertroud is, sal weet hoe aktueel tipiese argumente vanuit die situasie-etiek-denke tans is.
Source: Verbum et Ecclesia
DOI: 10.4102/ve.v2i1.1299
Author: J. A. Heyns
Language: Afrikaans
Subfield: Philosophy
Field: Arts and Humanities
Domain: Social Sciences
Open Access status: gold
Estimated APC paid: $605
OpenAlex ID: W1970159132
