Work

Faktore verantwoordelik vir die insinking en oplewing in die geestelike lewe van ou-Israel

Year: 1985
Type: article
Abstract: Die insinking en oplewing in die geestelike lewe van ou Israel spruit voort uit 'n wye verskeidenheid faktore en kan op verskillende maniere benader word. In hierdie lesing wil ek my bepaal by die belangrikste faktore en hulle vanuit enkele gesigshoeke belig.
Author: W. Vosloo
Language: Afrikaans
Open Access status: gold
Estimated APC paid: $605
OpenAlex ID: W1976943101
FWCI:
Cites: 7
Cited by: 1
Related to: 10