Die historiese betroubaarheid van die aartsvadervertellinge. 'n Beknopte bespreking van die huidige debat na aanleiding van die jongste publikasie
Year: 1982
Type: article
Abstract: Die afgelope twintig jaar was daar ’n toenemende belangstelling in die aartsvadervertellinge in Genesis. Benewens die talle tydskrifartikels het skrywers soos die volgende ook boeke oor die onderwerp die lig laat sien: A. Parrot (1962), W. M. Clark (1964), R. Kilian (1966), R. E. Clements (1967), N. Lohfink (1967), H. Weidemann (1968), R. Martin-Achard (1969), T. L. Thompson (1974), J. van Seters (1975), J. P. Fokkelman (1975), C. Westermann (1976), R. Rendtorff (1977), J. Bright (1977), W. McKane (1979) en A. R. Millard en D. J. Wiseman (1980).
Source: Verbum et Ecclesia
DOI: 10.4102/ve.v3i1.912
Author: W. Vosloo
Language: Afrikaans
Subfield: Religious studies
Field: Arts and Humanities
Domain: Social Sciences
Open Access status: gold
Estimated APC paid: $605
OpenAlex ID: W1982669718
