Work

Die weergawe van Adonaj in 'n Bybelvertaling

Year: 1986
Type: article
Abstract: In drie van sy bylaes verwys die deputate van die Gereformeerde Kerk van die Klassis Pretoria-Sentraal na die feit dat die Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling (NAV) geen verskil maak tussen die vertaling van adonaj en die Verbondsnaam Jahweh nie. Daardeur sou die verbondsleer van die Skrif dan in die gedrang kom (vgl. Bylaes A, 1— 2; C, 9 — 11 en D, 5). As voorbeeld kies die opsteller(s) van bylaag A dan 1 Kon. 3:5 om te verduidelik hoe die NAV se weergawe probleme skep "in die deurgee van die betekenis van die oorspronklike."
Language: Afrikaans
Open Access status: gold
Estimated APC paid: $605
OpenAlex ID: W2027916560
FWCI:
Cites: 2
Cited by:
Related to: 10