Work

Die herkoms en betekenis van die naam Elkana

Year: 1986
Type: article
Abstract: Dit is algemeen bekend dat name in die antieke tyd sterk verbind is aan betekenis. Name uit die Semitiessprekende gebied het in die reel een of ander godsdienstige konnotasie gehad: 'n gebed tot 'n god, of 'n belydenis oor 'n god, of 'n toewyding van die naamdraer aan 'n god, of vertroue in 'n God.
Language: Afrikaans
Open Access status: gold
Estimated APC paid: $605
OpenAlex ID: W2055899726
FWCI:
Cites: 12
Cited by:
Related to: 10