Work

Toerusting as wordingsproses: perspektiewe uit die Efesiërbrief

Year: 2005
Type: article
Abstract: Toerusting is ’n sentrale funksie binne die spektrum van kerklike aktiwiteite. Vrae oor die effektiwiteit van toerusting (vgl. Dames, 2004:169; Kruger & Venter, 2003:461; Van der Vyver & Venter, 2000:169) sowel as vrae oor die wangestaltes daarvan (vgl. Venter, 2004:429; De Klerk & Nagel, 2004:125; Burger, 1991:21) word gereeld op die kerklike agenda geplaas.
Author: S. F. Francois Kruger
Language: Afrikaans
Open Access status: gold
Estimated APC paid: $715
OpenAlex ID: W2065832500
FWCI:
Cites: 6
Cited by: 5
Related to: 10