Year: 1985
Type: article
Abstract: Die pendulum in hedendaagse hermeneutiek, soos in die moderne literatuurwetenskap, het vanaf die outeur geswaai na die teks en vanaf die teks na die leser. Dit het egter nie by laasgenoemde punt absoluut tot stilstand gekom nie. Die pendulum beweeg teenswoordig binne die totale spektrum outeur-teks-leser, terwyl laasgenoemde baie aandag kry in 'n benadering wat soms bekend staan as leser-responskritiek of resepsie-estetika en ander kere "speechact"-teorie.
Source: Verbum et Ecclesia
DOI: 10.4102/ve.v6i1.928
Author: A. G. Van Aarde
Language: Afrikaans
Subfield: Religious studies
Field: Arts and Humanities
Domain: Social Sciences
Open Access status: gold
Estimated APC paid: $605
OpenAlex ID: W2069814072
