Work

Die Hermeneutiek van Calvyn

Year: 1980
Type: article
Abstract: Wanneer ons Calvyn bestudeer dan is dit nie alleen belangrik om te luister na wat Calvyn sê nie, ons moet ook daarop let hoe hy die dinge sê. By die vak hermeneutiek is ons geneig om te spreek van ’n hermeneutiese metode. Daar word selfs gepraat van die tegniek van die eksegese.
Author: L. Floor
Language: Afrikaans
Subfield: History
Open Access status: gold
Estimated APC paid: $715
OpenAlex ID: W2090157417
FWCI:
Cites:
Cited by: 17
Related to: 10