Corporate Social Responsibility in the Modern World-System A Case Study of German Automobile Corporations' Social and Environmental Responsibilities in South Africa
Year: 2010
Type: dissertation
Abstract: The South African subsidiaries, furthermore, stick to their old patterns of power politics instead of more equal forms of multilateralism that includes various stakeholders.In conclusion, CSR in fact illustrates that corporations can improve social and environmental conditions internally when these also contribute to meeting financial goals.But this hardly results in significant improvements for society.Even if corporations acknowledge criticism more than in the past, the intention is not intended to strengthen fair multi-stakeholder initiatives but to try to set the agenda in their own favour.Although CSR symbolises the way towards a more inclusive form of capitalism, it does not change the fundamentals of the modern world-system.v OPSOMMING Die kontemporêre wêreld word voortdurend gekenmerk deur herhaalde en feitelike sosiale-en omgewingsprobleme.Boonop het die politiek van deregulering en liberalisering state se regulerende vermoëns verswak, terwyl transnasionale maatskappye gegroei het in grootte en invloed, en mag het verskuif vanaf burgers na verbruikers.Die besigheidswêreld se heersende antwoord op sosialeen omgewingsprobleme en op die verandering in verhoudings tussen die staat, privaatsektor en die samelewing word gereflekteer in die konsep van Korporatiewe Sosiale Verantwoordelikheid (KSV).Die toenemende aandag wat besigheidsbestuurders, die samelewing en die staat skenk aan KSV het gelei tot 'n verandering in besigheidsstrategieë.As gevolg van sy normatiewe karakter kan VMV net 'n "konsep" bly, d.w.s, die definisie daarvan sal altyd varieer (Davis et al, 2006).Die huidige KSV debat beklemtoon besigheid se standpunt t.o.v.KSV en fokus op die wen-wen scenario.Verskeie studies het bewys dat KSV voordelig kan wees vir besighede, maar minder aandag is daaraan geskenk om uit te vind of KSV ook voordelig is vir samelewings en state.Die algehele doel van die studie is om te bepaal watter impak KSV op die ekonomiese landskap het.Die proefskrif ondersoek of KSV verhoudings tussen die state, die ekonomie en samelewing versterk deur 'n bydrae te lewer tot volhoubare ontwikkeling.Eerstens, word 'n kritieke sosioekonomiese teoretiese analise van die KSV-konsep daargestel.Tweedens, wys die gevalle-studie analise van BMW SA, Mercedes-Benz SA en Volkswagen SA daarop hoe Transnasionale Korporasies met 'n goed ontwikkelde KSV te werkgaan in die klassieke voorbeeld van 'n semiperiferale land, Suid-Afrika.Die bevindinge van die studie toon dat die drie maatskappye KSV erken as 'n kern-bestuurstrategie om mededinging te bevorder terwyl hulle probeer om meer vrygewige korporatiewe burgers en werkgewers te wees.Die Duitse motormaatskappye het alreeds sosiale-en omgewingstandaarde geïmplementeer wat gereeld die Suid-Afrikaanse norm oorskry.Maar die filiaalmaatskappye se KSV-organisasie is gebrekkig vergeleke met díé van hul moedermaatskappye.Hul Suid-Afrikaanse KSV-strategie focus op doeltreffendheidsverbeterings intern terwyl die korporasies hulself voordoen as koprporatiewe burgers deur ekstern deel te neem aan verskillende filantropiese projekte.Verder hou die Suid-Afrikaanse filiaalmaatskappye by hul ou magspolitiekpatrone in plaas van meer gelyke vorms van multilaterisme wat verskillende aandeelhouers insluit.research work on this study.His very critical, precise and comprehensive comments helped me get on the right path.Additional big thanks go to Niki Rodousakis for her help with editing my thesis and discussing important aspects of my thesis.Without her help, this thesis would sound much different.I would also like to thank all interviewees, Esther Langa, Lulu Letlape, Maliza Nonkqubela, Tina Buys and Christian Thauer for responding to my questionnaire on CSR.I am also grateful for my parents'
Author: Jannis Mossmann
Language: English
Subfield: Strategy and Management
Domain: Social Sciences
Keywords: corporate social responsibility, environmental responsibility, social responsibility, modern world-system, power politics, multilateralism, stakeholder relations, multinational corporations, business-state relations, inclusive capitalism, business strategy, South Africa, Germany, automotive industry, socio-environmental problems
Open Access status: green
OpenAlex ID: W2098109013
