Sexual Abuse Victim Empowerment Programme: An archival study assessing the relationship between demographics and level of intellectual functioning
Year: 2005
Type: dissertation
Study design: Observational Study
Abstract: Die seksuele misbruik van persone met kognitiewe gebreke blyk 'n problem te wees wat baie voorkom in die hedendaagse samelewing.Alhoewel dit blyk asof baie gevalle onbekend bly vir almal behalwe die slagoffer en die skuldige, is gerapporteerde gevalle van die seksuele misbruik van kinders, adolessente en volwassenes met kognitiewe gebreke tog hoog.Die oogmerk was om 'n demografiese profiel te skep van mense met verstandelike gestremdhede wie seksueel misbruik was en deel is van die Sexual Abuse Victim Empowerment (SAVE) program in die Wes-Kaap.Groepvergelykings tussen verskillende vlakke van verstandelike gestremdhede in terme van seksuele kennis, bevoegdheid as getuie, aanpassingsfunksionering en die ouderdomsekwivalente van aanpassingsfunksionering is gedoen.Een honderd vier en veertig klaers se voltooide saaklêers uit die argiewe van die Cape Mental Health (CMH) vereniging is gebruik om data te versamel.Die klaers se kronologiese ouderdomme het gewissel van 8 tot 60 jaar.Demografiese veranderlikes was van die saaklêers gekry ten einde 'n demografiese profiel te voltooi en om groepsvergelykings te maak ten opsigte van verskillende vlakke van verstandelike gestremdheid.Die resultate het gewys dat die reikwydte van die kronologiese ouderdomme van die klaers baie groot was (8-60 jaar), maar dat die reikwydte van die ouderdomsekwivalente van aanpassingsfunksionering baie kleiner was (1-19 jaar).Beduidende verskille was gevind tussen die groepe met verskillende vlakke van verstandelike gestremdheid ten opsigte van seksuele kennis, bevoegdheid as getuie, aanpassingsfunksionering en ouderdomsekwivalente van aanpassingsfunksionering.Die bevindinge suggereer dat kronologiese ouderdom nie 'n aanduider is van aanpassingsfunksionering nie, siende dat die ouderdomsekwivalente van aanpassingsfunksionering gewoonlik veel laer is as die kronologiese ouderdom.Geen beduidende verskille vir seksuele kennis is gevind tussen groepe klaers met verskillende vlakke verstandelike gestremdheid ten opsigte van hulle vermoë om in te stem tot seksuele omgang nie.Dit suggereer dat ongeag hoe laag die graad van kognitiewe gebrek is, die persoon steeds nie die vermoë het om toe te stem tot seksuele omgang nie.v ACKNOWLEDGEMENTS I would like to convey my deepest appreciation and gratitude to the following people who have helped and supported me in completing this thesis.Without their warm and caring attitude towards me and this study, I would not have been able to complete this thesis and have walked away with having such growing experience.To Dr. Smith, my supervisor, for the warm and friendly atmosphere in which supervision was conducted.For the confidence you had in me and for all the times you looked out for my best interests and needs when I did not recognize it.Your help, inspiring words, insight and expertise were greatly appreciated and admired.Most of all, thank you for all the hard work and hours you put into helping me complete my thesis.I could not have done it without all your support, guidance and patience.To the Department of Psychology (US) for endorsing this project.Their insight into the potential value of this study was a valued source of inspiration.To the staff at Cape Mental Health.Without your unconditional support and guidance, this study would not have been possible.Thank you for the time and effort spent in organizing the case files for the purpose of analysis.To my family and friends who have helped me in various ways.Their patient encouragement, warmth and moral support are highly appreciated.For their availability at the most ungodly hours will always be appreciated and respected.For their constant love and support which inspired me to persevere.To all those people and institutions who have contributed to the development of this thesis in various ways.Although you may not be mentioned by name, your contribution to my thesis certainly did not go unnoticed.
Author: Roxanne Margaret June Todd
Institution: Stellenbosch University
Language: English
Subfield: Gender Studies
Field: Social Sciences
Domain: Social Sciences
Open Access status: green
OpenAlex ID: W2101219522
