Work

Conceptual and empirical investigation into a project management supportive organization culture

Year: 2005
Type: dissertation
Abstract: Projects inevitably appear on the agenda of organizations, especially those enterprises that are serious about surviving in a competitive and rapidly changing business environment.They have little say in whether they want to do projects, but they have the choice whether to take a project management approach, or whether to leave projects to their functional departments to carry out as part of their routine work.Growing numbers of organizations opt for project management, because they seek specific benefits such as the ability to accomplish targets under conditions of execution uncertainty and the ability to function across specialist disciplines.Too many organizations find their project management performance disappointing and, despite substantial investments in appropriate systems and training, do not attain the benefits claimed by project management advocates.In response, project management researchers have increasingly speculated about the likely influence of organizational culture in the frustrating experiences organizations have with project management.The reasoning behind this supposition appears sound.Most organizations attempting project management still have cultures shaped by a functionally dominated era of organization.vi begrip vir die invloed van organisasie-kultuur te toon, en ook om bepaalde voorstelle oor die aard van 'n ondersteunende kultuur vir projekbestuur aan die hand te doen.Die studie gebruik hierdie denke as vertrekpunt en postuleer dat organisasies, ten spyte daarvan dat hulle die ooglopende beginsels van projekbestuur bemeester, negatiewe omstandighede in hul organisasie-kultuur mag koester wat nie met die onderliggende bestuursfilosofieë van suksesvolle projekbestuursgedrag kan vereenselwig nie.Die verwagte verwantskap tussen organisasie-kultuur en projekbestuur word in besonder verbind met organisasies wat op 'n matriksbasis funksioneer.In so 'n omgewing is daar, as gevolg van die voortdurende interaksie tussen die vertikaalgerigte (funksioneel gespesialiseerde) en horisontaalgerigte (trans-funksionele) bestuur van werk, 'n sterk verwagte interafhanklikheid tussen projekbestuur en organisasie-kultuur.Die doel van die studie was om: (a) by wyse van 'n omvattende literatuurstudie 'n raamwerk van die dimensies van organisasie-kultuur wat 'n waarskynlike impak op projekbestuur behoort te hê, te ontwikkel; en om (b) deur empiriese ondersoek, bevestiging vir die verwagte verwantskap tussen organisasie-kultuur en projekbestuur te vind.Die studie het 'n multidimensionele perspektief, wat ook die evaluering van verskillende belanghebbendes insluit, as maatstaf vir die effektiwiteit van projekbestuur in die empiriese ondersoek, ontwikkel.Die navorsing het 'n statisties beduidende korrelasie tussen die gepostuleerde raamwerk van organisasie-kultuur en projekbestuurs-effektiwiteit bevind.Hierdie bevinding lewer sterk ondersteuning vir die afleiding dat organisasie-kultuur en projekbestuur interverwant is en dat organisasie-kultuur as 'n onderliggende veranderlike in berekening gebring moet word by die vestiging van 'n projekbestuursvermoë in 'n organisasie.Die navorsing het verder bevind dat elkeen van die twaalf dimensies van die kultuurkonstruk individueel statisties beduidend met projekbestuurseffektiwiteit korreleer.Hiermee het die studie dan ook substansieel gevorder na die skep van 'n raamwerk wat die graad van ondersteuning van 'n organisasie se kultuur ten opsigte van projekbestuur kan assesseer.Hierdie behoort 'n belangrike stuk gereedskap te wees vir organisasies wat met probleme in projekbestuur worstel asook vir organisasies wat projekbestuur as 'n organisasie-vermoë wil vestig.vii ACKNOWLEDGEMENTS Foremost, I express my gratitude to our Heavenly Father who gave me the insight to make this study possible.I honour You especially for providing me with strength and perseverance during difficult periods.I would also like to thank the University of Stellenbosch Business School for the scholarship that enabled me to undertake this study.I further pay tribute to the logistic and administration assistance, and the valuable
Author: J. M. Morrison
Language: English
Open Access status: green
OpenAlex ID: W2101370013
Cites: 169
Cited by: 7
Related to: 10