Functional and genetic study of M. tuberculosis glutamine synthetase (GS) and other factors possibly involved in GS metabolism
Year: 2007
Type: dissertation
Abstract: soos M. smegmatis, maar dat transkripsie inhibisie hierdie gene dodelik is vir M. tuberculosis H37Rv en M. bovis BCG.Daar is ook angedui dat die ekspresie van hierdie gene volop verspreid is in M. tuberculosis geïnfekteerde menslike weefsel, soortgelyk aan diè van glnA1.Die resultate vervat in hierdie studie werp meer lig op die verspreiding en transkiptionele regulasie van GS in mikobakteriee en nuwe gene is ontdek wat betrokke by GS regulasie mag wees.Hierdie resultate mag bydra tot nuwe maniere om tuberkulose te bekamp en daardeur die voorkoms van die siekte te beperk.
Author: Don Hayward
Language: English
Subfield: Infectious Diseases
Field: Medicine
Domain: Health Sciences
Open Access status: green
OpenAlex ID: W2121944463
