Call centre design, operation and optimisation : a structured and scientific based approach
Year: 2008
Type: dissertation
Abstract: OpsommingOproepsentrums vorm toenemend deel van die moderne besigheids omgewing en verrig 'n belangrike rol in die strategiese en operasionele aspekte van organisasies.Oproepsentrums het na vore getree en ontwikkel om doeltreffende en koste effektiewe kommunikasie kanale tussen organisasies en klante te voorsien.Oproepsentrums is in die meeste gevalle die grootste of enigste kanaal wat gebruik word om verbruikers te bereik of vir klante om die organisasie te bereik.Aanvanklik was oproepsentrums gesien as kostesentrums en is ook bedryf in 'n soortgelyke wyse, wat gewoonlik gelei het tot swak en onbevredigende prestasie.Moderne oproepsentrums word benader op 'n verskillende wyse.Hulle is in lyn met die strategiese doelwitte van die organisasie en word beskou as prestasie sentrums en inkomste drywers.Moderne oproepsentrums is dinamiese en komplekse entiteite, beide tegnologies en operasioneel.Prestasie doelwitte is gewoonlik teenstrydig en die kontrolerende parameters moet fyn gebalanseer word in 'n onbestendige omgewing.Daarom is dit van uiterste belang om oproepsentrums effektief en doeltreffend te benut.Dit kan slegs gedoen
Authors: Du Preez, Johan W. Joubert
Institution: Stellenbosch University
Language: English
Field: Decision Sciences
Domain: Social Sciences
Open Access status: green
OpenAlex ID: W2123673989
