Work

Transverse transport of suspended sediment across the main channel – floodplain shear boundary

Year: 2006
Type: dissertation
Abstract: Die sekondêre strome kan wiskundig beskryf word maar is slegs in drie dimensies aanpasbaar. Dit is moontlik om hulle in 'n twee dimensionele raamwerk te emuleer met behulp van sogenoemde dispersie faktore, maar nie elke twee dimensionele model wat beskikbaar is het hierdie faktore ingebou in die kode nie.'n Fisiese model is opgestel om die verspreiding van sediment na die vloedvlakte te meet. Die data wat ingesamel is, is dan gebruik om te sien of 'n twee dimensionele model, naamliks CCHE2D, die verspreiding kan simuleer. Die gevolgtrekking is gemaak dat alhoewel die model die algemene verspreiding voorspel het, het dit nie die benodigde modules vir vertikale sekondêre stroom patrone ingebou nie. As gevolg daarvan kan dit nie gebruik word vir probleme wat trans-skuif sone verspreiding bevat nie. Transverse transport of suspended sediment across the main channel -floodplain shear boundary December
Author: Frank Denys
Language: English
Open Access status: green
OpenAlex ID: W2129790139
Cites: 18
Cited by: 1
Related to: 10