Work

'n Blik op die resepsiegeskiedenis van Hendrik Hofmeyr se Sinfonia Africana : geakkrediteerde artikel

Year: 2009
Type: article
Abstract: onder Ieiding van die Amerikaanse dirigent Leslie B. Dunner vir die eerste keer Hendrik Hofmeyr se Sinfonia Africana uitgevoer in die Kaapstadse stadsaal.Die simfonie is gekomponeer in opdrag van die Vriende van Afrikaans.Op daardie stadium was die skrywer 'n geree/de medewerker van Die Burger in Kaapstad se kunsb/ad as skrywer van 'n geree/de rubriek, opiniestukke, profiele en resensies.Die skrywer het self versoek om Hofmeyr se nuwe werk te resenseer en het die komponis vroeg reeds gevra vir 'n p artituur van die werk om dit te bestudeer, en het voor die eerste uitvoering een repetisie daarvan in die stadsaal bygewoon.1 Die resensie is op 21 Augustus 2004 in Die Burger gepubliseer onder die opskrif 'Nuwe "Africana" wek bewondering en vrae ' .Op 28 Augustus verskyn door in Die !=Jurger 'n brief van Carmen Marchetti (' "Sinfonia" was nie 'n feesviering nie ') wat 'n kritiese s tandpunt teenoor die Hofmeyr-werk ingeneem het, tesame met 'n brief van .. die digteres Lina Spies ('Dis onverdraagsaamheid') wat die resensie oor die werk sterk gekritiseer het.Hierna het briewe met reitlmaat in Die Burger verskyn: op 27 Augustus skryf Deon Knobel ('Hofmeyr se werk is monum£ntaa/ ') en Janette Badenhorst ('Die kritiek was ongevraag '); op 3 I Augustus slayf Maryna Botha ("'Sinfonia" 'n grootse werk ') en weer Deon Knobel ('Lees Afrikaans korrek'); Hoe word Afrikaans vandag muslek?
Language: Afrikaans
Subfield: Music
Open Access status: green
OpenAlex ID: W2144303153
FWCI: 4.28
Cites:
Cited by: 5
Related to: 8