Integration of kinetic models with data from 13C-metabolic flux experiments
Year: 2007
Type: dissertation
Abstract: A detailed mathematical description of all the processes in a cell could be an informative tool for investigating biological function.Detailed kinetic models could be built either by obtaining enzyme kinetic parameters in vitro, or by obtaining them from time series analyses of metabolite data from rapid pulse experiments.A genome scale in vitro enzyme kinetic assay project would be prohibitively laborious with the current technologies.Further, there are still uncertainties about the importance of in vivo effects such as metabolite channelling, spatial effects and molecular crowding which could make in vitro determined parameters invalid.Accordingly, there is much interest in in vivo experiments for kinetic modelling.In vivo experimental methods suffer from a number of technical and even fundamental problems.Technical problems are being solved by more sensitive metabolomics tools and rapid sampling technologies.However, the large number of effectors of each enzyme reaction makes it impossible to obtain models at the level of detail possible with the in vitro method.Ultimately, the solution to building a genome scale Silicon Cell is to make use of both strategies.As metabolomics technologies are rapidly improving, it would thus make sense to follow the parts-based in vitro kinetics methodology, and carry out a detailed accuracy assessment of the model with in vivo experiments.To address the problem of the fundamental limit of information from concentration time-series, other in vivo experiments will have to be carried out as well.13 C-metabolic flux analysis has recently undergone vast improvements with the use of better experimental protocols and powerful algorithms for flux calculation.Incorporation of this type of experiment in the validation protocol is the aim of this i thesis, which represents an intermediary step towards using the genome-scale stoichiometric models as platforms for building genome-scale kinetic models.It is illustrated here how kinetic models can be combined with metabolic flux data in a special way which allows correct modelling of boundary conditions and validation using novel concepts.We used 13 C-metabolic flux analysis and gas chromatography-mass-spectrometry to measure metabolic fluxes through the central metabolic pathways of the yeast Saccharomyces cerevisiae.This data was integrated with a previously constructed detailed kinetic model of fermentative glycolysis in the yeast to illustrate our approach.Various implications for such data integration with kinetic models were identified and a software program was designed for this purpose.Opsomming 'n Gedetailleerde wiskundige beskrywing van al die prosesse in 'n sel kan 'n kragtige middel wees vir die bestudering van biologiese funksies.Gedetailleerde kinetiese modelle kan gekonstrueer word vanaf ensiem kinetiese parameters soos bepaal in vitro, of deur dit te verky met tydreeks analise van metaboliet data vanaf puls eksperimente.'n Genoom-skaal in vitro ensiemkinetika projek sou te werksintensief wees met die huidige tegnologieë.Verder is daar nog onsekerhede oor die belangrikheid van in vivo faktore soos metaboliet kanallering, ruimtelike faktore en molekulêre verdringing wat in vitro parameters ongeldig sou kon maak.Gevolglik word daar baie belang gestel in in vivo eksperimente vir kinetiese modellering.In vivo eksperimentele metodes ly onder 'n aantal tegniese en selfs fundamentele probleme.Tegniese probleme word oorbrug deur ontwikkeling van meer sensitiewe metaboloom tegnieke en vinnige monstering.Heelaas maak die groot aantal affektore van elke ensiemreaksie dit onmoontlik om modelle met dieselfde vlak van detail te verkry as wat moontlik is met die in vitro metode.Gevolglik is die oplossing to die konstruksie van 'n genoom-skaal Silikon Sel dat beide strategieë gevolg moet word.Aangesien metaboloom tegnologieë tans vining verbeter, maak dit dus sin dat die deelwyse in vitro metode te gebruik, gevolg deur gedetailleerde akkuraatheids assessering van die model met in vivo eksperimente.Om die fundamentele limiet van informasie vanaf konsentrasie tydreeks data te oorbrug moet ander in vivo eksperimente ook uitgevoer word.13 C-metaboliese fluksie analise het onlangs groot verbeteringe ondergaan met die gebruik van beter eksperimentele protokol en kragtige algortmes vir fluksie berekeninge.Inkorporering van iii iv hierdie tipe eksperiment in die valideringsprotokol is die doelwit van die tesis, wat 'n intermedieêre stap voor die gebruik van genoom-skaal stoichiometriese modelle as platforms vir die bou van genoom-skaal kinetiese modelle voorstel.Dit word hier gewys hoe kinetiese modelle met metaboliese fluks data gekombineer kan word in 'n spesiale manier wat modellering van rant kondisies toelaat, asook validering op grond van nuwe beginsels.Ons het 13 C-metaboliese fluksie analise an gas chromatografie-massa-spektrometrie gebruik om fluksies te meet deur die sentrale metaboliese wieë van die gis Saccharomyces cerevisiae.Hierdie data was gekombineer met 'n voorheen gekonstrueerde kinetiese model van fermentatiewe glikolise in die gis om die tegniek te illustreer.Daar is klem gelë op verskeie implikasies vir sulke data integrering met kinetiese modelle en 'n sagteware program was ontwerp vir hierdie doel.
Author: Willem Petrus Du Toit Schabort
Institution: Stellenbosch University
Language: English
Subfield: Molecular Biology
Domain: Life Sciences
Open Access status: green
OpenAlex ID: W2147006395
