Work

Elliott Jaques and Sensemaking: Ultimate Sensemaker or 20th Century Relic?

Year: 2012
Type: dissertation
Abstract: Die tesis oorweeg die werk van Elliot Jacques deur die lens van die onlangste interpretatiewe sienings van organisasie en bestuursteorie.Op die oomblik vorm Jacques nie deel van die hoofstroom bestuursdenke nie.Hy is hoofsaaklik bekend vir Gestratifiseerde Sisteemteorie deur sy boek Requisite Organization.Alhoewel hierdie teorie baie invloedryk was, word dit meestal gesien as deel van bestuursgeskiedenis en wat eerder as kontroversieel as relevant beskou word.Hierdie oordeel is gewoonlik gebaseer op sy hoofwerk -Requisite Organization.Sy navorsing is egter op vyftig jaar in bestuurswetenskap gebaseer en die tesis bekyk sy totale bydrae in 'n poging om die navorsing waarop Requisite Organization gebaseer is te probeer verstaan.
Language: English
Open Access status: green
OpenAlex ID: W2148947604
Cites: 115
Cited by:
Related to: 10