Work

Towards the improvement of policy and strategy development for the sustainable management of non-timber forest products: Swaziland: A case study

Year: 2007
Type: dissertation
Abstract: It is evident that existing, nominal, functional, national and international policies and legislation continue to be ineffective in combating the disastrous environmental and socioeconomic consequences of unsustainable forest management.Several underlying causes to this failure were identified as: i) the lack of involvement or omission of the full range of stakeholders, in particular resource users, in the various steps and procedures of policy and legislation formulation and implementation; ii) these stakeholders are excluded in the review and updating of obsolete policies and legislation; iii) little emphasis is placed on sustainable forest management through the scientific understanding of natural forests and woodlands, including the dynamics of their ecology and socio-economics.This study identified the key/critical aspects of the development process of policy and strategy for the sustainable management of non-timber forest products (NTFPs).This research study reviewed existing policies and legislation and the current status of the NTFP sector, conducted a series of community consultation meetings on resource use and management, user surveys and economic valuation, resource surveys and economic valuation, and made policy recommendations for the development of a concept and strategy for the sustainable management of NTFPs.The main focus was on the edible and medicinal NTFPs in the four ecological zones of Swaziland.Review of existing national policies and legislation indicates that most of them are outdated, with gaps and overlaps, and there is lack of collaboration between institutions implementing these.As a consequence, International policies and legislation capture an excellent spectrum of elements and issues on NTFPs but still remain difficult to implement.It was recommended that national policies and legislation be reviewed and updated.Government and concerned agencies should develop and implement policies and legislation to provide secure access and benefits to people whose livelihood depends on/is supplemented by NTFPs.The analysis of the national status of the NTFP sector found that Swaziland currently has 18 categories of NTFPs (goods and services) according to existing national documents, interviews with subject matter specialists, and other existing literature.There are over 208 edible species, 39 species for household items, 338 species for medicinal use, 9 species for fuel wood, 53 species for handicrafts, 9 species for fodder and grazing, 52 species for cultural rituals, 13 species for tannin and dyes, 17 ornamental species, 8 species for thatching material, and the rest are still being investigated.However, there is still a lack of quantitative and qualitative statistics on NTFPs, especially their socio-economic value.Government, NGO's and the Private sector should work together to conduct research and generate, compile and v OPSOMMING Dit is duidelik dat bestaande nominale, funksionele, nasionale en internasionale beleid en wetgewing steeds oneffektief is om die rampspoedige omgewings-en sosio-ekonomiese gevolge van onvolhoubare bosbestuur te bestry.Verskeie onderliggende oorsake van sodanige tekortkominge is ge-identifiseer as: i) die gebrek aan betrokkenheid of uitlating van die volle omvang van belanghebbendes, spesifiek huplbrongebruikers, in die verskillende stappe en prosedures van beleid-en wetgewing formulering en implementering; ii) hierdie belanghebbendes word uitgesluit van die hersiening en opdatering van verouderde beleid en wetgewing; iii) min klem word geplaas op volhoubare bosbestuur deur middel van 'n wetenskaplike begrip van woude en boomveld, insluitend die dinamika van hul ekologie en sosio-ekonomie.Hierdie studie het die sleutel/kritiese aspekte van die ontwikkelingsproses van beleid en strategie vir volhoubare bestuur van nie-hout bosprodukte (NHBPe) ge-identifiseer.Hierdie navorsing het 'n oorsig gemaak van bestaande beleid en wetgewing, en die huidige status van die NHBP sektor, 'n reeks gemeenskapskonsultasievergaderings gehou oor hulpbrongebruik en -bestuur, gebruikersopnames en 'n ekonomiese valuasie uitgevoer, en het beleidsaanbevelings gemaak vir die ontwikkeling van 'n konsep en strategie vir die volhoubare bestuur van NHBPe.Die hoof fokus was op eetbare en medisinale NHBPe in die vier ekologiese sones van Swaziland.Die oorsig van bestaande nasionale beleid en wetgewing het getoon dat die meeste van hulle verouderd is, met gapings en oorvleuelings, en dat daar 'n gebrek is aan samewerking tussen die instansies wat dit moet implementeer.Die gevolg is dat internasionale beleid en wetgewing vervat 'n uitstekende spektrum van elemente en geskille oor NHBPe maar bly steeds moeilik om te implementeer.Dit is aanbeveel dat nasionale beleid en wetgewing hersien en opgedateer moet word.Die Regering en betrokke agentskappe moet beleid en wetgewing ontwikkel en implementeer om versekerde toegang en voordele aan mense wie se lewensbestaan afhanklik is van / ondersteun word deur NHBPe.Die ontleding van die nasionale status van die NHBP sektor in Swaziland het getoon dat daar tans 18 kategoriee van NHBPe (goedere en dienste) in Swaziland is, volgens bestaande nasionale dokumente, onderhoude met onderwerpspesialiste, en ander bestaande literatuur.Daar is meer as 208 eetbare soorte, 39 soorte vir huishoudelike items, 338 soorte vir medisinale gebruik, 9 soorte vir vuurmaakhout, 53 soorte vir handwerkitems, 9 soorte vir voer en weiding, 52 soorte vir kulturele rituele, 13 soorte vir looistof en kleurmiddels, 17 ornamentele soorte, 8 soorte vir dekmateriaal, en die res word steeds ondersoek.Desnieteenstaande is daar steeds 'n gebrek vi aan kwantitatiewe en kwalitatiewe statistiek oor NHBPe, veral hul sosio-ekonomiese waarde.Die Regering, nie-regeringsorganisasies en die privaatsektor moet saamwerk om navorsing te doen om inligting te genereer, saam te stel en te versprei oor NHBP hulpbronne (en behoort die gemeenskappe in die proses betrek en verbind).Gemeenskapskonsultasievergaderings oor NHBPe hulpbrongebruik en -bestuur het 21 kwessies opgelewer wat deur gemeenskapsverteenwoordigers ge-opper is, en hierdie kwessies word in minstens sewe verskillende nasionale beleidstukke/strategiee/aksieplanne gereflekteer.Daar is 'n gebrek aan tradisionele bestuursisteme vir NHBPe.Hierdie studie het aanbeveel dat die nuutste Algemene Beginsels van volhoubare gebruik en bewaring van NHBPe moet aangeneem, aangepas en ge-implementeer word soos voorgestel in verskeie streeks-en internasionale riglyne, met die tegniese ondersteuning van die Regering en ander agentskappe.Gebruikeropnames en ekonomiese analises het getoon dat NHBPe het 'n geweldige bydrae tot die ekonomie van landelike huishoudings.Daar was betekenisvolle verskille tussen studie areas in die jaarlikse hoeveelhede ge-oes per huishouding vir eetbare NHBPe, in jaarlikse hoeveelhede ge-oes per huishouding tussen gemeenskappe, tussen studiegebiede, in jaarlikse waarde per huishouding, en in jaarlikse waardes per huishouding tussen gemeenskappe.Eetbare soorte is ge-oes in lente en somer oor 4 weke.8 weke, 12 weke, 16 weke, 20 weke en 24 weke.Slegs 57 soorte was aangegee as hoogs gewenste soorte, oor die vier ekologiese sones.Gebruik van medisinale NHBPe was betekenisvol vesrkillend tussen studiegebiede in jaarlikse hoeveelhede ge-oes per huishouding, in jaarlikse hoeveelhede ge-oes per huishouding tussen gemeenskappe, in jaarklikse hoeveelhede ge-oes per huishouding tusen huishoudings binne studiegebiede, tussen studiegebiede in jaarlikse waarde per huishouding, en in jaarlikse waarde per huishouding tussen gemeenskappe.Medisinale NHBPe word deurlopend deur die jaar ge-oes (of wanneer benodig) oor 1 tot 9 maande.Omtrent 65 soorte is aangegee as hoogs gewenst oor al vier die studiegebiede.Hulpbronopnames en ekonomiese analise het getoon dat die staande voorraad van NHBP soorte is hoogs waardevol en vergelykbaar met resultate vanaf Suid-Afrika en elders.Daar was hoogs betekenisvolle verskille in die aantal individuele stamme per sort per perseel tussen studiegebiede.Daar was geen betekenisvolle verskille in die opnamewaarde per perseel tussen studiegebiede nie.Die mees uitstaande waarneming was die gebrek aan algemene NHBP soorte in persele bemonster oor die vier areas met natuurlike boomveld.Dit is die gevolg van onbeheerde en nie-volhoubare inoesting vir kommersiele redes wat gelei het tot opvallende oop kolle in die bos, en bos-degradering.vii Die sleutelfaktore wat die variasie in ge-oeste hoeveelhede en waardes per huishouding bepaal, is: rykdomstatus, variasies in soorte per studiegebied, seisoen en duurte van oes, kommersialisering, aantal bereikbare natuurlike boomveld binne 'n studiegebied, behoefte en aanvraag, profiel van 'n huishouding met betrekking tot geslag en ouderdom, en plaashek prysverskille.Dit word aanbeveel dat in toekomstige studies hierdie faktore in 'n lineêre regressie gebruik word om die gewig van die koeffisiënte wat elke faktor verteenwoordig, te bepaal Gebaseer op die navorsingsbevindinge, is in hierdie studie aanbevelings gemaak vir die ontwikkeling van 'n nuwe teoretiese raamwerk vir die volhoubare bestuur van NHBPe op die plaaslike, nasionale, streeks-en internasionale vlakke.Hierdie teoretiese raamwerk is verdeel in 'n stel van elf strategieë.
Language: English
Open Access status: green
OpenAlex ID: W2153571879
Cites: 66
Cited by: 15
Related to: 10