An investigation into the measurement invariance of the performance index
Year: 2006
Type: dissertation
Abstract: The leadership-for-performance framework designed by Spangenberg and Theron (2004) aspires to explicate the structural relationships existing between leader competency potential, leadership competencies, leadership outcomes and the dimensions of organizational unit performance.The Performance Index (PI) and Leadership Behaviour Inventory (LBI) comprise the leadership-forperformance range of measures.The PI was developed as a comprehensive criterion measure of is nie.Dit impliseer dat die inhoud van die items eenders waargeneem en geïnterpreteer is oor die twee steekproewe uit die tekenpopulasie.Wanneer die resultate in in kombinasie beoordeel word is die gevolgtrekking heel bevredigend insoverre dit daarop dui dat daar nie groot versille bestaan wanneer die metingsmodel op die data van die twee steekproewe gepas word nie.Insoverre hierdie studie ten minste die metriese ekwivalensie van die PI aangetoon het baan hierdie studie die weg om voort te gaan met navorsing gerig op die strukturele ekwivalensie van die basiese PI strukturele model en uiteindelik dan ook navorsing gerig op die koppeling tussen leierskapgedrag en organisatoriese eenheidprestasie soos gemeet deur die PI Beperkinge waaraan die studie onderworpe is word bespreek.
Author: Hazel Dunbar-Isaacson
Institution: Stellenbosch University
Language: English
Field: Decision Sciences
Domain: Social Sciences
Open Access status: green
OpenAlex ID: W2156502054
