Work

Technical and financial proposal for sustainability of the Copperbelt Environment Project in Zambia

Year: 2007
Type: dissertation
Abstract: A hybrid of participatory research/action research, evaluation research, empowerment evaluation and literature reviews research methodologies is proposed to be used to develop the strategies that will address the above problems.In addition, multiple methods of data collection are proposed to be used, including structured and semi-structured individual and group interviews, questionnaires, documentary sources and analysis, plenary and focus group discussions, personal experience, commissioned expert inputs, websites and participation records.The long-term target of the proposed project is to generate in excess of US $900 million for CEP activities by 2025.The proposed project will also utilise the Community-Based Environmental Protection (CBEP) approach and draw on the South African experience on public participation to build the capacity of target groups to take stewardship of environmental problems in their areas.A detailed implementation plan will be developed to serve as the framework for operationalising the proposed strategies.Existing CEP monitoring and evaluation mechanisms will be used to track the implementation plan.A six-man team headed by a team leader is proposed to execute this project proposal.An activitybased budget including a logical framework, timescales for deliverables, coverage areas, target groups, action planning, project goals, stakeholder analysis, time plans for staff and activity schedules are proposed.Depending on the speed and efficiency with which the project proposal and its strategies are implemented, a sustainable solution to poor environmental management in mining areas of Zambia is possible.v Opsomming Hierdie is 'n tegniese en finansiële voorstel vir 'n grootskaalse en komplekse volhoubare ontwikkelingsprojek in Zambië.Dit is kortweg bekend as CEP ofte wel die volhoubare ontwikkelingsprojek -die Koperstreek-omgewingsprojek (Copperbelt Environment Project).Die voorstel se mikpunt is die ontwikkeling van strategieë om die volhoubaarheidsprobleme van CEP aan te spreek.Een doelwit van die vermelde strategieë is om bykomende fondse bymekaar te maak waarmee bedrywighede na die aanvanklike projekduur van CEP onderskraag kan word.Die ander doelwit is om die openbare deelname aan CEP uit te brei, veral deur politieke en tradisionele leiers.CEP is 'n projek van die regering van die Republiek van Zambië (GRZ) wat in 2002 van stapel laat loop is om historiese omgewings-en maatskaplike aanspreeklikheid te versag wat deur mynbedrywighede, na die privatisering van staatsbeheerde myne, veroorsaak is.Voorts is dit CEP se verantwoordelikheid om toegeeflikheid teenoor voortgesette mynbedrywighede te bevorder deur verbeterde omgewings-en maatskaplike regulasies.CEP word deur drie sleutel volhoubaarheidsprobleme in die gesig gestaar.Die eerste probleem het te make met die opskorting van CEP-bedrywighede na afloop van sy konseptuele projeklewensduur in 2008.Indien CEP-bedrywighede gestaak word sonder 'n uitgangsweg-strategie, wat sal sorg vir voortgesette CEP-bedrywighede, is die kans goed dat ernstige omgewings-en sosio-ekonomiese vraagstukke in gebiede waar daar gemyn word, kan ontstaan.Die tweede volhoubaarheidsprobleem het te make met CEP se geldelike tekort.Minder as 60miljoen van die 200-miljoen Amerikaanse dollar wat vir CEP-bedrywighede benodig word, is bymekaar gemaak en dit impliseer 'n tekort van sowat 60-miljoen dollar.Indien dié geldelike tekort nie uit die weg geruim word nie, is dit onwaarskynlik dat die meeste historiese omgewingslaste aangespreek sal word.Dit is ook onwaarskynlik dat omgewings-en maatskaplike regulasie-teikens van CEP teen die einde van sy aanvanklike lewensduur haalbaar sal wees.vi Onvoldoende openbare deelname aan CEP-bedrywighede is die derde volhoubaarheidsprobleem. Hoewel openbare deelname in ontwikkelingsprogramme 'n beleids-en wetlike vereiste in Zambië is, gaan daar in hierdie verband wat CEP betref, nie veel aan nie.Tradisionele en politieke leiers gebruik gewis nie hulle posisies om CEP se agenda te bevorder nie.Wat aan die hand gedoen word om strategieë te ontwikkel wat die bovermelde probleme behoort aan te spreek, is 'n hibride deelnemende navorsing/aksie-navorsing, evaluasie-navorsing, bemagtigingsevaluasie en literatuur oorsigte van navorsingsmetodieke.Daarbenewens word veelvoudige metodes van data-insameling voorgestel vir aanwending, insluitende gestruktureerde en semi-gestruktureerde enkel-en groeponderhoude, vraelyste, dokumentêre bronne en analise, voltallige en fokusgroep-besprekings, persoonlike ondervinding, ingekoopte insette deur kundiges, webwerwe en deelnamerekords.Die teiken van die voorgestelde projek oor die langtermyn is om meer as 900-miljoen Amerikaanse dollar vir CEP-bedrywighede teen 2025 te genereer.Die voorgestelde projek sal ook gebruik maak van die Gemeenskapsgerigte Omgewingsbeskermingsbenadering (CBEP) en sterk leun op Suid-Afrikaanse ondervinding ten opsigte van openbare deelname om kapasiteit vir teikengroepe te bou sodat hulle bereid sal wees om toesig te hou oor omgewingsprobleme in hulle gebiede.'n Volledige toepassingsplan sal ontwikkel word om as raamwerk te dien vanwaar die voorgestelde strategieë in werking gestel sal word.Bestaande CEP-moniterings-en evaluasiemeganismes sal aangewend word om die toepassingsplan deeglik in die oog te hou.'n Sesman-span met 'n spanleier as hoof word voorgestel om die projekvoorstel uit te voer.'n Bedrywigheidsgerigte begroting, wat 'n logiese raamwerk, tydskale vir lewering, dekkingsgebiede, teikengroepe, werk-uiteensettingstrukture, projekmikpunte, belanghebbendeanalises, tydroosters vir personeel en aktiwiteit-skedules insluit, word ook aan die hand gedoen.'n Volhoubare oplossing vir swak omgewingsbestuur in myngebiede in Zambië is wel moontlik, maar dit hang af van die snelheid en doeltreffendheid waarmee die projekvoorstel en sy strategieë toegepas gaan word.vii Dedication In memory of my late daughter Kaluba Chitalu Nankamba (1998-2001), I dedicate this work.Fondly remembered for her charming smiles and love for crèche, the good her memories bring into the world for me will never end.May her soul rest in eternal peace!
Language: English
Open Access status: green
OpenAlex ID: W2159192757
Cites: 10
Cited by: 2
Related to: 10