Microsatellite markers as a tool in genetic enhancement and husbandry of Haliotis midae: a South African case study.
Year: 2012
Type: dissertation
Abstract: differensiasie met hul ouers getoon het.Hierdie bevindinge is toegeskryf aan oneweredige bydraes van die broeidiere tydens gameetvrystelling en die invloed van kunsmatige seleksie.Hierdie studie het ook vasgestel dat die verboude perlemoen populasies met sorg gebruik moet word om wilde populasies te herstel, aangesien hierdie populasies beduidend verskil het van wilde populasies van beide die Oos en Wes-kus.Hierdie studie het gevind dat dit moontlik is om genetiese diversiteit te behou deur diere te selekteer op grond van genotipiese eienskappe.Die verlies van diversiteit in sommige van die verboude perlemoen populasies en die beduidende verskil met die wilde populasies dui daarop dat diere in die gekultiveerde omgewing blootgestel word aan verskillende tipes seleksiedruk.Hierdie bevindinge beklemtoon die belang vir effektiewe bestuur van broeiery praktyke en genetiese monitering van broeidiere.
Author: Liana Swart
Institution: Stellenbosch University
Language: English
Subfield: Genetics
Domain: Life Sciences
SDGs: Zero hunger, Life on land
Open Access status: green
Funder: Universiteit Stellenbosch
OpenAlex ID: W2160118128
