Work

Investigation Into the Quality of Life of an Employee Affected by Hiv/aids

Year: 2008
Type: dissertation
Abstract: All ethical principles were met.Data was collected through an interview using an interview guide designed for use in a semi-structured interview.Data analysed show that the basic needs of the employee affected by HIV/AIDS are not adequately met and that the employee therefore does not experience quality of life.Recommendations include the improvement in public-private partnerships; in-service training and continuous refresher courses for all employees, supervisors and management; employee assistance programmes; involvement of church and communities; support circle; holistic approach in nursing care and further research.The findings play a role in understanding the importance of remaining at work for as long as possible when one is affected by HIV/AIDS.The findings of this study further validate the concepts in basic needs and that QOL is perceived differently by each individual.v 2 B OPSOMMING Een van die grootste uitdagings ter wêreld tans is die stryd teen die MIV/vigs-pandemie.Lewensverwagting in ontwikkelende lande, veral dié in Afrika suid van die Sahara, het tot 46 jaar afgeneem.Die Wêreld Gesondheids Organisasie terselfdertyd bepaal dat die gemiddelde lewensverwagting in ontwikkelde lande 78 jaar.MIV/VIGS is nou die voorste oorsaak van sterfte onder volwassenes in die ouderdomsgroep 15 tot 59 jaar, en lei tot die dood van bykans 5 000 mans en vroue in hierdie ouderdomsgroep en bykans 1 000 van hul kinders elke 24 uur in Afrika suid van die Sahara.In die hedendaagse Suid-Afrika moet werknemers in 'n toenemend komplekse regsomgewing funksioneer ten opsigte van MIV/VIGS in die werkplek.Ondanks die wetlike beskerming van werknemers wat deur MIV/VIGS geraak word en ernstige veldtogte om die pandemie te bekamp, het die navorser waargeneem dat die bestuur en kollegas geen deernis, empatie of begrip vir die behoeftes van hierdie werknemers toon nie.'n Uitvoerige literatuuroorsig aangaande lewensgehalte is uitgevoer.Die doel van die studie was om te ondersoek of die lewensgehalte van die werknemer wat deur MIV/VIGS geraak is, benadeel word.Die volgende doelwitte is gestel: • Om die familie geskiedenis van die werknemer wat deur MIV/VIGS affekteer is te bepaal • Om die werk geskiedenis van die werknemer wat deur MIV/VIGS affekteer is te bepaal • Om die simptome van die werknemer wat deur MIV/VIGS affekteer is te bepaal • Om die doeltreffendheid van die anti-retrovirale behandelings program • van die werknemer wat deur MIV/VIGS affekteer is te bepaal 'n Beskrywinde kwalitatiewe navorsings ontwerp volgens die gevalle studie metode is toegepas om te ondersoek of die lewensgehalte van die werknemer wat deur MIV/VIGS geraak is, benadeel word.. Die populasie van hierdie studie was werknemers wat deur MIV/VIGS geraak is wat by 'n voedsel-en-drankmaatskappy werksaam is.Tien werknemers wat daartoe ingestem het, het aan die studie deelgeneem.Die betroubaarheid van hierdie studie is verseker vi deur van Lincoln en Guba se kriteria vir geloofwaardigheid, oordraagbaarheid, betroubaarheid en bevestigbaarheid gebruik te maak.'n Loodsstudie is ook gedoen.Daar is aan alle etiese vereistes voldoen.Data is ingesamel deur middel van 'n semigestruktureerde onderhoud waartydens daar van 'n onderhoud gids gebruik gemaak is.Die ontleding van die data het getoon dat die basiese behoeftes van die werknemer wat deur MIV/VIGS geraak word, nie na behore vervul word nie, en dat die werknemer daarom nie lewensgehalte ervaar nie.Aanbevelings sluit in die verbetering van privaat-openbare-vennootskappe; indiensopleiding en voortgesette opknappingskursusse vir alle werknemers, toesighouers en die bestuur; werknemerbystand en eweknie-opvoedingsprogramme; die betrokkenheid van kerke en gemeenskappe; ondersteuningsgroepe; holistiese benadering in verpleging en verdere navorsing.Die bevindinge is belangrik om te toon dat die geraakte werknemers so lang as moontlik by die werk moet aanbly.Die bevindinge van hierdie studie beklemtoon die konsepte in basiese behoeftes en dat lewensgehalte verskillend ervaar word deur elke individu.
Language: English
Open Access status: green
OpenAlex ID: W2163444743
Cites: 65
Cited by: 1
Related to: 10