Critical thinking skills and the workplace : a case study of newly graduated employment seekers
Year: 2013
Type: dissertation
Abstract: Die tesis handel oor die volgende: Hoofstuk 1 dek die agtergrond, probleemstelling en 'n kort oorsig oor die vaardigheidsgapings wat opgemerk kan word binne die konteks van die kennis-ekonomie.Hoofstuk 2 handel oor kernkonsepte, naamlik "kritiese denkvaardighede", die kenniskonomie en wersvaardighede.Hoofstuk 3 sit 'n gevallestudie uiteen.Dit beskryf die metode wat gekies is, die monster asook die uitvoering van die projek.Hoofstuk 4 bied 'n ontleding aan van die data.Die laaste hoofstuk bespreek die resultate en hulle implikasies.
Author: Rirhandzu Sharon Mhinga
Language: English
Subfield: Education
Field: Social Sciences
Domain: Social Sciences
Open Access status: green
OpenAlex ID: W2164386863
