Strengths, Personality Traits and Psychological Well-being in Females With Body-dissatisfaction and Drive for Thinness.
Year: 2007
Type: dissertation
Study design: Observational Study
Abstract: High levels of body-dissatisfaction (BD) and dnve for thinness (DT), place youths at risk for development of eating disorders.Strengths and personal traits can act as buffers against pathology and enhance psychological well-being.The aim of this study was to determine whether low BD group (LBD, n = lo), high BD group (HBD, n = 11) and an eating disorder group (ED, n = lo), differ significantly regarding strengths, personality traits and psychological well-being (PWB).Groups were purposefully selected.The LBD group scored practically significantly lower than the ED group on neuroticism, depression, vulnerability, and forgiveness, and practically significantly higher than the ED group on autonomy and fantasy, whilst no differences were found between the LBD and HBD group.Contradictions in findings on forgiveness of others were explained in terms of differences regarding self-forgiveness, self-compassion, selfdetermination and motivational dnves.The LBD group is typified as flourishing, the HBD as at risk, and the ED as languishing.Word count: 170 OPSOMMING Hoe vlakke van liggaamsontevredenheid (BD) en dryf om maer te wees (DT) verhoog die risiko vir jongmense om eetversteurings te ontwikkel.Sterktes en persoonlikheidseienskappe kan dien as buffers teen patologie en psigologiese welsyn bevorder.Die doe1 van hierdie studie was om te bepaal of 'n lae BD groep (LBD, n = lo), hoe BD groep (HBD, n = 1 I), en 'n eetversteuringsgroep (ED, n = lo), prakties betekenisvol van mekaar verskil met betrekking tot sterktes, persoonlikheidseienskappe en psigologiese welsyn (PWB).Groepe is doelgerig gekies.Die LBD groep verkry prakties betekenisvol laer tellings op neurotisisme, depressie, kwesbaarheid en vergifnis en prakties betekenisvol hoer tellings op fantasie, self-aanvaarding en outonomie as die ED groep.Die HBD groep behaal slegs prakties betekenisvol hoer tellings op outonomie en fantasie as die ED groep.Daar was geen verskille tussen LBD en HBD groepe nie.Teenstrydige bevindings oor vergifnis van ander is verdeuidelik in terme van selfvergifnis, medelye met die self, selfdeterminasie en motiverings dryfkrag.Die LBD groep kan getipeer word as florerend, die HBD groep as 'n risiko groep en die ED as psigologies verswak.
Author: Maria Susara Fischer
Language: English
Subfield: Clinical Psychology
Field: Psychology
Domain: Social Sciences
Open Access status: green
OpenAlex ID: W2183276392
