Theopoetry of the Psalms, Cas J.A. Vos : book review
Year: 2005
Type: book-review
Abstract: In sy nuwe boek Theopoetry of the Psalms, nooi Prof. Cas Vos, dekaan van die Teologiese Fakulteit aan die Universiteit van Pretoria, die leser saam op 'n reis deur die landskap van die Psalms. Soos wat Bettie Cilliers-Barnard se Kloosterskildery op die voorblad suggereer, word 'n reis van verwondering, misterie en lig op elke bladsy ontsluit.
Source: Acta Theologica
Author: Jan-Albert van den Berg
Institution: University of the Free State
Language: English
Subfield: Religious studies
Field: Arts and Humanities
Domain: Social Sciences
Open Access status: gold
Estimated APC paid: $162
OpenAlex ID: W2255386453
