Work

Social support needs of single mothers in low-income urban communities

Year: 2015
Type: dissertation
Abstract: Die gevolgtrekkings van die studie is dat daar ʼn behoefte is aan ondersteuning aan families in hul pogings om sosiale ondersteuning aan hul behoeftige familielede te verskaf.Dit is ook nodig om enkelmoeders in Botswana se behoeftes aan sosiale ondersteuning te assesseer teenoor die sosiale ondersteuning wat op die makrostelselvlak verskaf word.Gegewe die sosio-ekonomiese profiel van hierdie moeders is dit nodig om groot beleggings in hierdie moeders en hul families te maak om hulle te help om uit die kringloop van armoede waarvoor hulle en hul kinders te staan kan kom, te ontsnap
Language: English
Open Access status: green
OpenAlex ID: W2257660323
Cites: 103
Cited by: 1
Related to: 10