In die flikkering van die kampvuur - Laeveldse vertellings oor mensweesLaataandbiegstories en sulke dinge, Jan Nel : resensie
Year: 2010
Type: article
Abstract: Laataandbiegstories en sulke dinge, 'n bundel met 21 kortverhale en vertellings uit die pen van Jan Nel, is 'n heruitgawe van die publikasie wat oorspronklik in 1995 by Van Schaik verskyn het. In die eerste verhaal, Nag van die donkie (p. 7), maak die leser kennis met die verteller en Wessel Watkins wat saam langs 'n hardekoolvuurtjie in die tropiese Laeveld kuier. Deur Wessel se vertelling van die slim donkie kan die verwagting geskep word dat die bundel hoofsaaklik uit grootliegstories bestaan.
Source: Literator
Author: S.F. Greyling
Language: Afrikaans
Subfield: Literature and Literary Theory
Field: Arts and Humanities
Domain: Social Sciences
Open Access status: gold
Estimated APC paid: $749
OpenAlex ID: W2277209346
