Work

Om God te vind langs die viswaters - Martin Versfeld se verheerliking van die alledaagse

Year: 2008
Type: book-review
Abstract: Martinus Versfeld is waarlik filosoof en die nege opstelle in Klip en klei is eg filosofies. Wie egter filosofie soos dit in die ivoortorings van universiteite bestaan daarin soek, sal Klip en klei vinnig neersit, terwyl diegene wat die akademiese filosofie nog altyd as 'n droe en irrelevante onderwerp beskou het, moontlik aangenaam verras sal word. Versfeld se skrywery is toeganklik, meesleurend en sonder pretensie en die opstelle in Klip en klei is almal deurtrek van gulhartigheid, lewensvreugde, geestigheid en wysheid.
Language: Afrikaans
Open Access status: gold
Estimated APC paid: $27
OpenAlex ID: W2279714947
Cites:
Cited by:
Related to: 5