Work

Reenen van Reenen's (1884-1935) attempt to change the Afrikaner's views of San rock art

Year: 2012
Type: article
Abstract: Die doelwit van dié artikel is tweevoudig: eerstens is dit ’n poging om aan te dui \ndat kulturele seleksie van wat betekenisvol en wat van geen belang is nie, ’n direkte \ninvloed het op die insameling van historiese data oor kulturele bates. Dit is ook ’n \npoging om die vooroordeel van die verlede ongedaan te maak en rig ’n waarskuwing \naan die gemeenskap in die algemeen om die kultuur en geloof van ander in die \ngemeenskap te respekteer. Tweedens toon dit aan dat daar in rotskunsliteratuur selde \nna Reenen van Reenen verwys word, ten spyte daarvan dat hy ’n belangrike vroeë \nboek oor San-kultuur geskryf het en dat hy die eerste navorser oor San-rotskuns was \nwat presiese aftreksels in die San-rotskunsterreine in die Oranje-Vrystaat gemaak het.
Language: English
Subfield: Archeology
Open Access status: green
OpenAlex ID: W2283033296
FWCI:
Cites:
Cited by:
Related to: 10