Work

SALRM : Telbord vir taalregte in Suid-Afrika South African Language Rights Monitor 2007, Mariana Kriel : resensie

Year: 2011
Type: book-review
Abstract: Die belangrikheid van hierdie sesde verslag van die Suid-Afrikaanse Taalregtemonitorprojek, wat in opdrag van PanSAT (Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad) deur Mariana Kriel saamgestel is, kan nie oorbeklemtoon word nie. 'n Mens wil amper so ver gaan om te se dat dit deur almal gelees behoort te word, maar die verslagaard van die boek maak dit miskien minder toeganglik vir die bree publiek. Dit is egter 'n goeie oorsigtelike bron (oor taalsake in 2007) vir die navorser wat met taal en taalregte gemoeid is en 'n mens wens eintlik dit kon vinniger beskikbaar gestel gewees het.
Author: Karien Brits
Language: Afrikaans
Open Access status: gold
Estimated APC paid: $27
OpenAlex ID: W2283450593
Cites:
Cited by:
Related to: 9