Year: 2013
Type: book-review
Abstract: n Verstaan van God vir opbouende vernuwers -aldus Adrio König se teologie Dit is interessant hoe tye kan verander.In die tagtigerjare, tydens my studentejare, was prof.König as 'n liberale en gevaarlike teoloog beskou.Vandag verteenwoordig hy die middelgrond tussen die fundamentalisme en die Nuwe Hervorming.Hierdie boek van König kan as 'n apologetiese werk teen sekere rigtings in die moderne teologie beskou word.Myns insiens is König meer verdraagsaam teenoor die fundamentalisme as teenoor die Nuwe Hervorming.Alhoewel König indirek kommentaar op die fundamentalisme lewer (bl.31-32), doen hy dit nie op dieselfde besliste manier as teenoor ander wetenskaplikes nie (bv.
Source: In die Skriflig/In Luce Verbi
Author: Adriaan L. Rheeder
Institution: North-West University
Language: als
Subfield: Philosophy
Field: Arts and Humanities
Domain: Social Sciences
Open Access status: gold
Estimated APC paid: $715
OpenAlex ID: W2099601715
