Die toepaslikheid van pasiëntbesoeke aan 'n noodgevalle-afdeling : original research
Year: 2007
Type: article
Study design: Observational Study
Abstract: Aim: The appropriateness of patients' visits to an emergency unit was investigated in the study on which this article is based. Method: This descriptive study included 2 968 patient cards from the National District Hospital, Bloemfontein emergency unit during 2003. Patient information was evaluated according to predetermined criteria to determine whether a visit was appropriate or not.
Results: The patients' ages varied between 0 and 97 years (median 29 years) of which 50.8% was female. Informal settlements represented 26.4% of patients' neighbourhoods. The most common chronic condition was hypertension (7.9%). Only 8.4% of patients were already using medication for their presenting condition. Most patients (72.4%) presented after hours and 36.6% presented over weekends. The total number of injuries was 22.9%, while 75.6% of the patients were examined for medical or surgical problems. The criterion with the most visits was the trauma category (21.8%). The criterion with the least patients (0.3%) was the criterion for significant bleeding. According to the results, more than a third (35.4%; 95% CI 33.7%; 37.2%) of the patients' visits can be seen as inappropriate.
Conclusion: The emergency unit is used inappropriately.
Doel: In die studie waarop hierdie artikel gebaseer is, is die toepaslikheid van pasientbesoeke aan 'n noodgevalle-eenheid ondersoek.
Metode: Die beskrywende studie het 2 968 pasientkaarte van die Nasionale Distrikshospitaal in Bloemfontein se noodgevalle-eenheid gedurende 2003 ingesluit. Pasientinligting is volgens voorafbepaalde kriteria geevalueer om sodoende die besoek as toepaslik te beskou of nie.
Resultate: Die ouderdomme van pasiente het gewissel van 0 tot 97 jaar (mediaan 29 jaar) en 50.8% was vroulik. Informele nedersettings het 26.4% van die pasiente se woonbuurte uitgemaak. Die algemeenste chroniese toestand was hipertensie (7.9%). Slegs 8.4% van die pasiente het reeds medikasie vir hulle presenterende toestand gebruik. Die meeste pasiente het na-uurs aangemeld (72.4%) met 36.6% wat oor 'n naweek gepresenteer het. Die totale aantal beserings het 22.9% uitgemaak en 75.6% is vir 'n mediese of chirurgiese probleem ondersoek. Die kriterium met die meeste besoeke was die kategorie vir trauma (21.8%). Die kriterium met die minste pasiente (0.3%) was die kriterium vir betekenisvolle bloeding. Volgens die resultate kan meer as 'n derde (35.4%; 95% VI 33.7%; 37.2%) van die pasiente se besoeke as ontoepaslik beskou word.
Gevolgtrekking: Die noodgevalle-eenheid word ontoepaslik gebruik.
Source: South African Family Practice
Authors: Le Roux, Mariëtte Nel, M.V.J. Van Vuuren, WJ Rabie
Language: Afrikaans
Subfield: Emergency Medicine
Field: Medicine
Domain: Health Sciences
Open Access status: gold
Estimated APC paid: $856
OpenAlex ID: W2292497899
