Antioxidant properties and effect of forced convection roasting on South African wheats
Year: 2016
Type: dissertation
Abstract: The intake of whole wheat products has many health benefits, partly due to it containing considerable amounts of antioxidants.Although wheat cultivation started as early as the 17 th century in South Africa (SA), no peer-reviewed publication was found regarding the antioxidant properties of South African wheat.This study investigated the antioxidant properties of 26 SA wheat cultivars, which were planted in a randomised complete block design in three regions.Samples were extracted using acidified methanol, and the antioxidant properties were determined using 2,2-Diphenyl-1picrylhydrazyl (DPPH) radical scavenging and total phenolic content (TPC) assays.Cooking of wheat is required for human consumption.The effect of thermal processing on the antioxidant properties of South African wheat was investigated using a forced convection continuous tumble roaster (FCCTR) according to a central composite design (CCD).FCCTR is an innovative processing method with several benefits (fast, energy efficient and easy to operate) and it has great potential for food manufacturing.PAN3161 and PAN3379 wheat cultivars were selected and roasted at different temperatures and speeds settings between 136 and 234° C and 20 and 90 Hz, respectively.The DPPH radical scavenging properties, TPC and 2,2'-azinobis-(3ethylbenzothiazoline-6-sulphonic acid) (ABTS + ) radical scavenging capacity were determined to represent the antioxidant properties of thermally processed sample.The CCD was also used to Uittreksel Die inname van volgraan produkte het baie gesondheidsvoordele, gedeeltelik as gevolg van die aansienlike hoeveelhede antioksidante wat dit bevat.Al het koringverbouing reeds so vroeg as die 17de eeu in Suid-Afrika (SA) begin, kon geen eweknie-hersiende publikasie rakende die antioksidant eienskappe van Suid-Afrikaanse koring gevind word nie.Hierdie studie het die antioksidant eienskappe van 26 SA koringkultivars, wat in 'n ewekansige blok-ontwerp in drie streke geplant is, ondersoek.Monsters is onttrek deur aangesuurde metanol te gebruik, en die antioksidant eienskappe is bepaal deur 2,2-difeniel-1-pikrielhidrasiel (DPPH) radikale opruiming en totale fenoliese inhoud (TPC) toetse.Koring moet gekook word vir menslike gebruik.Die effek van termiese prosessering op die antioksidant eienskappe van Suid-Afrikaanse koring is ondersoek deur 'n geforseerde-konveksie deurlopende tuimelrooster (FCCTR) volgens 'n sentrale saamgestelde ontwerp (CCD).FCCTR is 'n innoverende prosesseringsmetode met verskeie voordele (vinnig, energie-doeltreffend en maklik om te gebruik) en dit het groot potensiaal vir voedselvervaardiging. PAN2161 en PAN2279 koringkultivars is gekies en teen verskillende temperature en spoedstellings, tussen 136 en 234° C en 20 en 90 Hz, respektiewelik, gerooster.Die DPPH radikale opruimingseienskappe, TPC en 2,2'-azinobis-(3-etielbenzotiazolien-6-sulfoonsuur) (ABTS Ÿ+ ) radikale opruimingskapasiteit is bepaal om die antioksidant eienskappe van die termies-geprosesseerde monster voor te stel.Die CCD is ook gebruik om die optimale roosterkondisies te bepaal deur middel van reaksie oppervlak metodologie (RSM).Die DPPH radikale opruimingskapasiteitstoets is aangepas om aangesuurde metanol as onttrekkingsoplosmiddel te gebruik.Die DPPH reagens is stabiel by 'n pH 5.0-5.6,maar die aangesuurde metanol ekstrak het 'n pH<1.'n Aanpassing met natriumfosfaatbuffer (75 mM) is getoets.'n Hoë ooreenstemming is gevind wanneer die stabiliteit van DPPH in die fosfaatbuffer enDaar is gevind dat Suid-Afrikaanse koring matige antioksidantvlakke bevat in vergelyking met gepubliseerde navorsing uit Europa, VSA en Kanada.Die antioksidant eienskappe varieër met betrekking tot ligging.Daarbenewens het monsters wat in die besproeiingsgebied ingesamel is, hoër antioksidant eienskappe as monsters wat in die droëland areas ingesamel is.Beduidende korrelasies is gevind tussen koringhardheid en antioksidant kapasiteit.'n Voorspellingsmodel wat deur RSM gegenereer is, het getoon dat antioksidant eienskappe beduidend lineêr beï nvloed word deur roostertemperature, spoed en hul interaksie.Vir PAN3161 was minimum prosessering (136° C, 90Hz) nodig om die hoogste TPC te bereik, terwyl roostertoestande van 234° C en 20Hz die hoogste DPPH radikale opruiming meegebring het.Die verskille wat in die optimale prosesseringskondisies waargeneem is, kan moontlik toegeskryf word aan die vernietiging van vrye fenoliese sure deur die hoë temperature.Sommige antioksidantverbindings mag ook deur die Maillard reaksie geproduseer word, en is nie deur die Folin-Ciocalteu metode opgespoor nie.Die verskil in vrye en gebinde fenoliese suurinhoud, die natuurlike
Author: Songlei Zhang
Institution: Stellenbosch University
Language: English
Subfield: Nutrition and Dietetics
Field: Nursing
Domain: Health Sciences
SDG: Zero hunger
Open Access status: green
Funder: Winter Cereal Trust
OpenAlex ID: W2293782759
