Vir die duiwel woonplek gee in die huisBraakland van die bose, H.S. Van Blerk : resensie
Year: 2009
Type: book-review
Abstract: Hierdie roman van 91-jarige H.S. van Blerk handel oor jong Naas Ferreira wat, nadat sy ouers op trekpad oorlede is, by sy familie in Noorde op plaas Doornrug moet gaan bly. Van begin af is dit duidelik dat oom Dolf en tannie Maria nie van boggelrugkind in hulle midde hou nie, maar weens familiebande verplig voel om na hom om te sien. Voorts is daar ook jong Cornelia, familie op buurplaas en Mtwetwe, die maer ou inyanga met hanglip en slangogies (p. 192). Naas hierdie gewone name is daar ook karakters in roman met opvallend vreemde name soos Barkus Hoon en oom Staag Lemier.
Source: Literator
Author: Marius Crous
Language: Afrikaans
Subfield: Literature and Literary Theory
Field: Arts and Humanities
Domain: Social Sciences
Open Access status: gold
Estimated APC paid: $749
OpenAlex ID: W2295101985
