Work

A sensemaking perspective on collaborative learning as the driver of innovation

Year: 2016
Type: dissertation
Abstract: kollaboratiewe leer.Die vertrekpunt is die sensemaking teorie van Karl E Weick.Deur hierdie lens word die stappe in 'n innovasieproses belig en in verband gebring met innovasiebestuur.Hoofstuk 1 sit die skopus en fokus van die tesis uiteen.Begrensing, aannames en keuses van teoretiese invalshoeke word gemotiveer.Hoofstuk 2 ondersoek verskeie skole van denke oor innovasie, asook die rol van diffusie in die innovasieproses.Hoofstuk 3 verduidelik Weick se sensemaking in besonderhede en beklemtoon veral 4 kenmerke, die omstandighede vir sensemaking en die verskillende woordeskatte van sensemaking.Hoofstuk 4 bespreek die verskillende skole van denke met betrekking tot orgaisatoriese leer en bring dit in verband met kennisbestuur.Hooftsuk 5 definieer die konsep van kollaborasie en bespreek ook kollektiewe intelligensie, aksie en praktyk.Hoofstuk 6 bied die gevolgtrekkings aan wat gemaak is uit die ondersoek van innovasie.
Language: English
Open Access status: green
OpenAlex ID: W2342844613
Cites: 34
Cited by: 3
Related to: 10