Work

The role of foreign aid in the underdevelopment of the states in Sub–Saharan Africa

Year: 2014
Type: dissertation
Abstract: van buitelandse bystand word dus geïdentifiseer as oorsaak van onderontwikkeling in SubSahara-Afrika.Die studie gee verder "n toeligting op die uitdagings wat die streek in die gesig staar en verduidelik eweneens die huidige internasionale riglyne vir buitelandse bystand.Hier word spesifiek klem geplaas op armoedeverligting, Ontwikkelingsdoelstellings vir die Millennium sowel as die Gleneaglesooreenkomste van 2008 waartoe die ontwikkelde state hulle verbind het.Daar word tot die slotsom gekom dat daar geen klinkklare korttermynoplossing vir die ontwikkelingsproblematiek in die streek is nie.Terselfdertyd word daar egter aanbevelings en voorstelle gemaak ten einde die effektiwiteit van buitelandse bystand te verhoog sodat ontwikkeling gestimuleer kan word.In die afwesigheid van klinkklare oplossings is dit egter duidelik dat die effektiewe gebruik van buitelandse bystand gebaseer moet word op "n opregte ingesteldheid om te slaag.Hierdie ingesteldheid om te slaag, kan versterk word deur samewerking en wedersydse vertroue tussen ontwikkelde en ontwikkelende state.Dit is duidelik en belangrik dat die aanwending en kanalisering van buitelandse bystand "n spesifieke benadering van "n staat verg.
Language: English
Subfield: Development
Open Access status: green
OpenAlex ID: W244658055
Cites: 100
Cited by: 1
Related to: 10