Work

Structural and kinetic analysis of carbon fixation and sucrose metabolism in sugarcane

Year: 2008
Type: dissertation
Abstract: The aim of this study is the theoretical investigation of carbon fixation in sugarcane leaves.Sugarcane has a well known reputation for accumulating sucrose in the stalk to levels as high as 650 mM, almost a fifth of the plant's fresh weight.Although this is an efficient accumulating mechanism, there is an even more efficient 'carbon pump' found in C4 plants.This is a well documented carbon concentrating mechanism and one of the first to be studied.However scientists Opsomming Die doel van hierdie studie was om die vaslegging van koolstof in die blare van suikerrietplante te ondersoek.Suikerriet is goed bekend vir die akkumulasie van sukrose in die stronk tot vlakke van 650nm, 'n vlak gelykstaande aan nagenoeg een vyfde van die plant se totale gewig.Alhoewel hierdie 'n effektiewe akkumuleringsmeganisme is, is daar 'n meer effektiewe 'koolstofpomp' teenwoordig in C4 plante.Die meganisme is 'n goed gedokumenteerde meganisme vir koolstof akkumulasie.Alhoewel dit een van die vroegste bestudeerde meganismes is, is wetenskaplikes steeds besig om die karboksilerings meganisme en regulering daarvan te ontrafel.Daar word gespekuleer dat die meganisme by 'n punt van versadiging verkeer en dat verhoogde vlakke van koolstofdioksied weinig of geen effek sal hê nie op koolstofvaslegging.Verdere studies wys dat fotosintese gereguleer kan word deur sukrose akkumulasie.As gevolg hiervan moet daar 'n meganisme bestaan wat koolstofvaslegging reguleer.Die werk saamgevat in herdie tesis poog om 'n fondasie te lê vir die teoretiese studie van hierdie regulatoriese meganisme.'n Belangrike aspek van die veld van stelsels-biologie is die studie van sellulêre netwerke deur middel van wiskundige en rekenaar modelle.Metaboliese paaie word beskou as geïntegreerde netwerke en nie bloot as versamelings van individuele komponente.Dit laat die studie toe van die interaksie tussen metaboliese paaie en van die regulatoriese effek van metaboliete opmekaar.Hoe die modelle se gedrag geanaliseer word hang af van die vrae wat gevra word.Strukturele analise is geskik vir die studie van stoichiometriese modelle van kenmerke soos energieverbruik, futiele sikluse en geldige paaie van 'n stelsel in die bestendige toestand.Kinetiese analise aan die ander kant, verskaf insig oor die beheer wat uitgeoefen word deur verskillende komponente in die sisteem en voorspel tydsafhanklike gedrag sowel as bestendige toestandsgedrag.iv Die tesis begin met 'n ondersoek ten opsigte van fotosintese in die blare van suikerriet en die rol wat dit speel in die algemene akkumulasie van sukrose in die plant.Eerstens is 'n strukturele model ontwikkel wat koolstofvaslegging, sukrose produksie in die blaar, sowel as die vervoer en akkumulasie daarvan in die parenchiem beskryf.Die model is deur analise van elementêre modusse.Die analise het getoon dat daar twaalf paaie van sukrose produksie is, maar dat geen een van die twaalf paaie meer effektief as die ander is nie.Die analise het ook getoon dat daar 'n futiele siklus is wat triose fosfate en fosfogliseraat vervoer tussen die twee fotosintetiese kompartemente in die blaar.In die parenchiem, wat as stoorplek vir sukrose gebruik word, is daar heelwat meer futiele sikluse ontdek waarvan 'n hele aantal energie vermors.Drie ander stelle elementêre modusse beskryf sukrose se bestemming as die vakuool, vir gebruik in glikolise of vir die produksie van vesel.Die drie bestemmings benodig verskillend energie ekwivalente.Die vierde stel modusse beskryf hoe sukrose nie na boustene vir vesel omgeskakel kan word sonder om ook as boustene vir glikolise te dien nie.mal bs: MAL ms cyt = MAL bs cyt Kd mal * (MAL ms cyt/V ms cyt -MAL bs cyt/V bs cyt) TRANS mal bs: MAL bs cyt = MAL bs chl Vf bs mal * A bs chl/K bs chl mal * (MAL bs cyt/V bs cyt -MAL bs chl/(Keq bs mal * V bs chl))/(1 + MAL bs cyt/(K bs cyt mal * V bs cyt) + MAL bs chl/(K bs chl mal * V bs chl)) NPME: MAL bs chl + NADP bs chl = CO2 bs chl + PA bs chl + NADPH bs chl Vf npme * V bs chl/(K bs mal * K bs nadp) * (MAL bs chl * NADP bs chl/V bs chl -CO2 bs chl * PA bs chl * NADPH bs chl/(Keq npme * V bs chl))/ ((1 + MAL bs chl/(K bs mal * V bs chl) + bs chl/(K bs pyr * V bs chl) + CO2 bs chl/K bs co2) * (1 + NADP bs chl/K bs nadp + NADPH bs chl/K bs nadph)) TRANS pyr bs: bs chl = bs cyt Vf pyr bs * A bs chl/K bs chl pyr * ( bs chl/V bs chl -bs cyt/(Keq bs pyr * V bs cyt))/(1 + bs chl/(K bs chl pyr * V bs chl) + bs cyt/(K bs cyt pyr * V bs cyt)) 102 DIF bs ms: PA bs cyt = PA ms cyt Kd pyr * (PA bs cyt/V bs cyt -PA ms cyt/V ms cyt) TRANS pyr ms: PA ms cyt = PA ms chl Vf pyr ms * A ms chl/K ms cyt pa * (PA ms cyt/volumes are in uL, which means our molar amounts must be in nmoles in order for concentrations to be in mM #Since all Vmaxes are expressed as umoles/min/mg chlorophyll we need to use a reference volume 25 uL equiv to 1 mg chlorophyll V ms chl = 25.0 * 1.0 * 1.17 V ms cyt = 25.0 * 2.7 * 1.17 V bs chl = 25.0 * 1.0 # equivalent to 1mg chlorophyl V bs cyt = 25.0 * 2.7 A ms chl = 1.0A bs chl = 1.11 # 24.71/22.25 #External Concentrations (mM) HCO3 ms cyt = 0.041 CO2 bs chl = 0.7 NADP ms chl = 1.37 103 NADPH ms chl = 0.48 NADP bs chl = 0.29 #previously modelled value NADPH bs chl = 0.21 #previously modelled value ATP ms chl = 0.85 AMP ms chl = 0.15 Pi ms cyt = 10.0 Pi ms chl = 15.0PPi ms chl = 10.0 #Trans pep Vf pep = 10.0K chl pep = 0.086 K cyt pi = 0.045 Keq pep = 1000.0K chl pi = 0.05 K cyt pep = 0.8 #PEPCase Vf pepc = 27.5 K hco = 0.027 K pep = 8.7 K ms oaa = 0.25 #random Ki ms mal = 0.97 K ms pi = 0.06 #random #Trans oaa Vf oaa = 1.5 K cyt oaa = 0.053 K chl oaa = 0.053 Keq oaa = 1000.0Ki oaa mal = 7.5 #NPMDH Vf npm = 9.5 K oaa = 0.056 104 K ms nadph = 0.024 K ms nadp = 0.073 K mal = 32.0Keq ms oaa = 30000 #Trans mal ms Vf mal ms = 0.7 K chl mal = 0.5 K cyt mal = 0.5 Keq chl mal = 1000.0Ki mal oaa = 0.3 #random #Diffusion of malate from ms to bs Kd mal = 10.0 #Trans mal bs Vf bs mal = 0.6 K bs chl mal = 0.4 K bs cyt mal = 0.4 Keq bs mal = 1000.0#NPME Vf npme = 10.7 K bs mal = 0.12 K bs nadp = 0.0046 Keq npme = 51 #(mM) K bs pa = 0.04 K bs co2 = 1.1 K bs nadph = 0.045 #Trans pyr bs Vf pa bs = 0.8 K bs chl pa = 0.6 Keq bs pa = 1000.0K bs cyt pa = 0.6 105 #Diffusion of pyr from bs to ms Kd pa = 10.0 #Trans pyr ms Vf pa ms = 1.5 K ms cyt pa = 0.85 Keq ms pa = 1000.0K ms chl pa = 1.5 #PPDK Vf ppdk = 6.5 K ms pyr = 0.11 K ms atp = 0.009 K ppdk pi = 0.56 Keq ppdk = 0.0002 K ms pep = 0.11 K ms amp = 0.13 K ms ppi = 0.32 #Initial values PEP ms chl = 0.0 PEP ms cyt = 4800 # nmoles, which in 25 uL gives 100.0 mM OAA ms cyt = 0.0 OAA ms chl = 0.0 MAL ms cyt = 0.0 MAL ms chl = 0.0 MAL bs chl = 0.0 MAL bs cyt = 0.0 PA bs cyt = 0.0 PA bs chl = 0.0 PA ms cyt = 0.0 PA ms chl = 0.0 106
Author: K. Meyer
Language: English
Open Access status: green
OpenAlex ID: W249961106
Cites: 122
Cited by:
Related to: 10