Work

The effects of alternative feeding and fasting on growth and feed utilization by broiler chickens fed diets differing in protein and energy content

Year: 1976
Type: article
Abstract: Drie rantsoene met verskilJende peile van proteitm en energie, maar met dieselfde verhouding van energie:proteien. is vir vier weke aan elk van drie groepe braaikuikens gevoer. Die drie groepe kuikens op elke rantsoen is soos volg gevoer: a) ad libitum voeding. b) toegang tot kos vir 12 h gevolg deur voeronttrekking vir 12 h. en c) opeenvolgende voedingsen vasperiodes van 6 h elk. Beligting is vir 24 h per dag voorsien. Die hoe proteienrantsoen het onder al drie voedmgspraktyke die beste groei en voerinname tot gevolg gehad. Onder ad Iibitum-voeding was die koste/kg massatoename hocr op die hoe proteienas op die laagste proteilmrantsoen. Die teenoorgestelde is gevind wanneer die kuikens vir net 12 h per dag toegang tot kos gehad het. Die resultate dui daarop dat 'n hoe proteiim-: hoe energierantsoen voordelig is as braaikuikens gedurende hul eerste vier weke nie vir 24 h per dag toegang tot kos het nie asook wanneer 'n maksimum getal braaikuikens elke jaar in 'n huis grootgemaak moet word.
Language: English
Open Access status: gold
Estimated APC paid: $500
OpenAlex ID: W2517537324
FWCI: 1.407
Cites: 2
Cited by: 10
Related to: 10