Work

Factors influencing Assisted Reproductive Technology [ART] outcome: possible implications for a private and public sector fertility clinic

Year: 2016
Type: dissertation
Study design: Observational Study
Abstract: Infertility treatment, more specifically Assisted Reproductive Technology [ART], is available worldwide, but in many countries and public clinics, this service is not being offered, mostly due to limited resources and funds.Many factors can influence the outcome of ART and insufficient funds can have an effect on ovarian stimulation protocols, assisted reproduction procedures, laboratory procedures and equipment (i.e.CO₂ incubator).Strategies making ART as affordable and accessible as possible is of importance.statisties beduidende interaksie in die finale regressie model vir die saamgevoegde data met KSU, was die kliniek ("Site") en die getal metafase II oösiete beskikbaar.Vir die twee klinieke apart, en wanneer al die faktore in ag geneem is, was net aantal metafase II oösiete betekenisvol geassosieer met KSU en ook net vir die privaatkliniek.Vir die staatskliniek het geen faktor wat ondersoek is, ʼn statistiese beduidende assosiasie met KSU getoon nie.Verskeie faktore beïnvloed die uitkomste van ʼn GRT siklus en hierdie faktore mag verskil in die staats-en privaatklinieke, soos bewys deur die studie.Alhoewel resultate nie betekenisvolle verskille in uitkomstes vir die twee inkubators gewys het nie, was alle uitkomstes beter in die MINC® en die gebruik daarvan moet aangemoedig word.Die resultaat van ʼn onafhanklike, beduidende assosiasie tussen die aantal metafase II oösiete en KSU is afhanklik van die spesifieke ovariale stimulasie protokol en potensiële alternatiewe strategieë moet ondersoek word om uitkomstes te optimaliseer sonder om die kostes te vermeerder.
Language: English
Field: Medicine
Open Access status: green
OpenAlex ID: W2598891758
Cites: 173
Cited by:
Related to: 10