An assessment of variation within IAS 41 compliant methodology used in South Africa to estimate the value of pulpwood plantations
Year: 2016
Type: dissertation
Abstract: This study sought to assess the possible variations within International Accounting Standard (IAS) 41 compliant valuation methodologies used within South Africa to estimate the value of pulpwood plantations.IAS 41 compliant valuation models were collected from valuation consultants and companies active within the South African forestry sector.Along with the collection of models, model input parameters and methods for the determination of input parameters were retrieved.Models OPSOMMING Die studie onderneem om die moontlike variasie tussen waardasie metodes wat in Suid Afrika gebruik word om die waarde van pulphoutplantasies te bepaal en wat aan die Internasionale Rekenkundige Standaard (IRS) 41 voldoend te evalueer.Waardasie modelle wat aan die IRS 41 voldoen is versamel van waardasie konsultante en maatskappye betrokke in die Suid Afrikaanse bosbou sektor.Saam met die versamelde modelle is model inset parameters en metodes vir die bepaling van inset parameters verkry.Modelle is verander om standard insette te aanvaar.Hierdie standard insette bestaan uit gevallestudie plantasie data wat verkry is vanaf 'n annonieme plantasie in Suid Afrika.Waardasies is uitgevoer vir die gevallestudie plantasie deur middel van die verskillende modelle en uitsette is gebruik om die variansie tussen modelle te evalueer.Deur hierdie metode kon die variasie weens die verskillende model meganismes met mekaar vergelyk word.'n Sensitiwiteitsontleding is uitgevoer om die effek van elke parameter op die waardasie uitsette van elke model te verstaan.Die studie dui aan dat daar beduidende verskille tussen waardasie uitsette is, soos bereken met die reeks van waardasie modelle wat aan IRS 41 voldoende.Die versamelde parameters en parameter klassifikasie data dui aan dat sekere parameters soos ouderdomsklas en groeitempo op verskillende mainere bereken is deur gebruikers en dat dit lei tot verdere variasie in die berekeninge van die modelle.Die studie sluit af met 'n evaluasie van die ses unieke modelle wat gebruik is.Twee hoof gevolgtrekkings wat aangespreek moet word is: (i) Die standardisasie van 'n model vir all waardasie doeleindes; (ii) Die voorsiening van riglyne vir die standardisasie van model inset parameters.
Author: Carl Baptista
Institution: Stellenbosch University
Language: English
Topic: Forest Management and Policy
Subfield: Forestry
Domain: Life Sciences
Open Access status: green
OpenAlex ID: W2600815319
