Work

Godsdiens- en sendingwetenskap / religious and missionary sciences Being Missionary Being Human - an overview of Dutch Reformed Mission, W. Saayman : book review

Year: 2008
Type: book-review
Abstract: Die boek verteenwoordig in baie opsigte eerstes: die eerste sosiale geskiedenis van die NG Kerk se sendingwerk; die eerste wat die konsep van golwe van verandering in 'n boek oor die NG Kerk ontwikkel; die eerste wat die verwikkeldheid van die geskiedenis van die Afrikaner en die NG Kerk se sendingwerk in 'n bree sosiale konteks plaas en daaruit interpreteer. Die meriete van die boek spreek reeds uit die innoverende aanwending van hierdie eerstes.
Language: English
Open Access status: gold
Estimated APC paid: $605
OpenAlex ID: W2614739841
Cites:
Cited by: 14
Related to: 10